{"product_id":"9780796323484","title":"Geroep Vir 'n Tyd Soos Hierdie","description":"\u003cp\u003eOns is elkeen geroep vir 'n tyd soos hierdie.\u003cbr\u003eOok jy.\u003cbr\u003ePresies daar waar jy jou nou bevind.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eFarren Cloete is die dominee van die pienk kerk op Lambertsbaai en ook ’n bekende TikTok-ster en smaakmaker.\u003cbr\u003eSy vertel op haar eie kaalvuismanier van die soet en die suur van haar lewe.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eFarren is geroep vir ’n tyd soos hierdie, maar wys jou ook op jou roeping: dit maak nie saak wat mense sê nie, as God jou geroep het kan geen mens jou keer nie en jy hoef aan niemand rekenskap te gee nie.\u003cbr\u003eFarren help ons om vry te kom om ander gelukkig te maak, en help ons om te fokus op wat God van ons wil hê.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit maak nie saak hoe moeilik ons roeping is nie, of ons opgewasse voel daarvoor of nie, God is by ons en Hy roep ons vir ’n tyd soos hierdie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e​\u003c\/p\u003e\n\u003c!----\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":41927473758323,"sku":"9780796323484","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/99057.png?v=1718261122","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9780796323484","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}