{"product_id":"9780795803444","title":"Die Vrou Met Nege Lewens","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Die Vrou Met Nege Lewens by Debbie Loots\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOp die drumpel van sestig sukkel die hoofkarakter van Die vrou met nege lewens om rus in haarself te kry. Die enigste konstante blyk haar sorg van katte te wees, wat soos ’n draad deur haar lewe loop.\u003cbr\u003eOnvergenoeg met haar werk, die mense naaste aan haar, en veral haarself, gaan sy op ’n soektog na betekenis in haar lewe. Dit lei tot lang meditasies, swem in die see, joga, en selfs psigedeliese reise, met verreikende gevolge.\u003cbr\u003eEn dan word haar soeke deur ’n gesondheidskok op die spits gedryf.\u003c\/p\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45058552529011,"sku":"9780795803444","price":290.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9780795803444.png?v=1780299212","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9780795803444","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}