{"product_id":"9780795802836","title":"Heks","description":"\u003cp\u003eTerwyl die wêreld die oorlog in Oekraïne op TV-skerms gadeslaan, verdiep sy haar in die mitologie van dié land – ook as skans teen die toenemende vyandelikheid in haar huwelik.\u003cbr\u003e’n Ongeoorloofde verhouding maak ’n besieldheid in haar wakker. Sy beroep haar op dié nuwe krag toe sy van ongerymdhede bewus word by die kosmetiekmaatskappy vir wie sy bemarkingskopie skryf.\u003cbr\u003eDis tyd om beheer van haar eie verhaal neem.\u003c\/p\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42203630600307,"sku":"9780795802836","price":290.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/99955.png?v=1724409065","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9780795802836","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}