{"product_id":"9780638011197","title":"Op Reis Met God","description":"Wanneer ons terugkyk oor gebeure in ons lewe, kry ons dikwels ’n nuwe perspektief. Ons kyk nuut na hoogte- en laagtepunte en raak weer bly of hartseer oor keuses wat ons gemaak het. Ons herleef ons reis. Ons sien rigtingwysers wat ons geïgnoreer het; ander wat ons eerder moes gekies het. En dikwels sien ons die genade van God in elke klein en groot belewenis soveel duideliker.","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":67259770208371,"sku":"9780638011197","price":90.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9780638011197_front.jpg?v=1795157697","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9780638011197","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}