{"product_id":"9780638008616","title":"Die Geboorte Van Jesus","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Die Geboorte Van Jesus by Christian Art Publishers\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJesus se geboorte aktiwiteitsboek met 28 boeiende aktiwiteite vir kinders tussen 5 en 8 vertel die storie van Jesus se geboorte – een aktiwiteit op ’n slag. Kinders sal ure se pret hê met aktiwiteite soos kleur die prentjie in, soek die verskille, blokkiesraaisels, ontsluit die kode, soek die woord en verbind die kolletjies. Belangrike Bybelverse en oplossings vir speletjies is ingesluit.\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43961021202547,"sku":"9780638008616","price":18.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9780638008616_front_ab02420e-4c8c-48d2-8676-4d0e7da58a43.jpg?v=1759916462","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9780638008616","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}