{"product_id":"9780637009225","title":"Ek lees self: Omnibus 2","description":"\u003cp\u003eIn hierdie fantastiese leesreeks, met pragtige illustrasies, vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker, en het dus baie goeie opvoekundige waarde. Skilpad leer vlieg; Plaasmuis en stadsmuis; Haas en skilpad hardloop resies; Wolf dra skaapklere; Olifant en seekoei trek tou; Jakkals en kraai en die stuk kaas\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42994587795571,"sku":"9780637009225","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/ek_lees_self_2_rgb.png?v=1752746820","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9780637009225","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}