{"product_id":"9780637008723","title":"Studiegids: Quinn se jaar van kwik","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Studiegids: Quinn se jaar van kwik  By Zelda Bezuidenhout\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is ideaal vir klaskamergebruik. Die gids is so saamgestel dat dit die analise van die roman vir die onderwyser vergemaklik: literêre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, daar word verskeie skryf- en mondelingaktiwiteite binne konteks van die roman gegee, en daar is klasbesprekingspunte.\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44060320006259,"sku":"9780637008723","price":145.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/studiegids_quinn_se_jaar_van_kwik.jpg?v=1762337441","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9780637008723","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}