{"product_id":"9780637007702","title":"Kombuistaal","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Kombuistaal By Vickie de Beer and Antjie Krog\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie kookboek gaan die jongspan nie net laat smul aan heerlike kos nie, maar ook leer hoe om gesonde keuses te maak.\u003cbr\u003eKombuistaal gee vir kinders die woordeskat en vaardighede om seker te maak dat hulle van jongs af weet hoe om kos te kies wat gesond en heilsaam is.\u003cbr\u003eSelfs grootmense word touwys gemaak oor hoe om slim keuses te maak om hul besige kinders gesond en sterk te hou – alles gebaseer op wetenskaplike navorsing.\u003cbr\u003eBoonop is dit ’n lekkerleesboek propvol nuwe gedigte deur Antjie Krog!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43760638918771,"sku":"9780637007702","price":235.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/912M5G4h3TL._SL1500.jpg?v=1756883333","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9780637007702","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}