{"product_id":"9780637007023","title":"Klasgids Laerskool Augustus 2025","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Klasgids Laerskool Augustus 2025  By LAPA Publishers\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie Klasgids (Laerskool) is 'n Afrikaans vaktydskrif vir enige iemand wat belang het by Afrikaans in die klaskamer van Graad 1-7. Dit dien as ondersteunende en verrykende materiaal vir onderwysers, leerders, mense wat Afrikaans ekstra klasse aanbied, onderwysstudente, ensovoorts.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003eDie inhoud van die Klasgids behels artikels geskik vir beide Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal, en daar word gepoog om al die aspekte van die leerplan (soos in die KABV aangedui) te dek: Luister en praat, Lees en kyk, Skryf en aanbied, Taalstrukture en -konvensies.\u003cbr\u003eOnderwysers van alle kurrikulums kan die Klasgids gebruik: staatskole, IEB-skole, tuisskole. Die inhoud is van so 'n aard dat dit aangepas kan word en as verryking en ekstra oefening kan dien.\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43250101682291,"sku":"9780637007023","price":170.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9780637007023.jpg?v=1754556401","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9780637007023","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}