{"product_id":"9780624096580","title":"Bobbob Die Robo-Meerkat","description":"Terwyl Ali, Mieke en Lena lourierblare teen Tafelberg soek, kom hulle op ŉ gloeiende oranje klippie af. Daar hoog bo Kaapstad ontmoet hulle vir BOBBOB, en so begin ŉ opwindende avontuur deur die Moederstad. In sy Wes-Kaapse avontuur ontdek BOBBOB nóg vreemde gewoontes van die aardbewoners. Maar dan is daar ’n glipsie in die Bo-Kaap . . . 'n bobotie wat warmer is as ŉ kaboem-krater! BOBBOB en die kinders is vasgevang in ŉ vuurwarm brandbekkompetisie wat lesers se oë gaan laat traan van die lag.","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45464611127411,"sku":"9780624096580","price":165.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/BobbobDieRobo-Meerkat.png?v=1788960715","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9780624096580","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}