{"product_id":"9780624094715","title":"Portchie","description":"\u003cp\u003ePortchie is een van Suid-Afrika se suksesvolste kunstenaars, maar wie is die man wat agter die skilderye skuil? En hoe en wanneer het Jan Hendrik Viljoen van die klein dorpie Tweeling in die Vrystaat aangemeld om die wêreldbekende kunstenaar Portchie te word? Hierdie memoir kombineer Portchie se inspirerende verhaal met foto’s, 60 skilderye, 12 beelde en selfs sy gunstelingresepte.\u003c\/p\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":41701668487283,"sku":"9780624094715","price":265.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/portchie9780624094715-811081.jpg?v=1752691924","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9780624094715","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}