{"product_id":"9780624094180","title":"Met Ander Woorde","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Met Ander Woorde By Wilna Adriaanse\u003c\/strong\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eToe Kristina een aand vermis raak nadat sy gaan draf het, bel haar huismaats die polisie. Hulle kry haar in die vroeë oggendure teen die berg. Sy kan nie onthou wat met haar gebeur het nie; daar is ook geen verklaring vir die drastiese persoonlikheidsverandering wat sy ondergaan het nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eTen einde raad word die hulp van psigiater Ben Krige ingeroep. By sy kliniek is Kristina vir hom soos ’n labirint–vreemd en onbekend. Al wat hulle het, is woorde. Maar geleidelik breek woorde alle grense af.\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43773986799731,"sku":"9780624094180","price":315.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/81axVh5ajqL._SL1500.jpg?v=1757407830","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9780624094180","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}