{"product_id":"9780624093619","title":"Outopsie: Bloed vertel 'n storie (Afrikaans Edition)","description":"Dr. Hestelle van Staden is 'n mediese dokter en forensiese patoloog. Uit die meer as 7 000 outopsies wat sy tot op hede behartig het, is die meerderheid mense aan onnatuurlik oorsake dood. In hiVan Staden deel die verhaal van baba Letitia, wie se ma volgehou het dat die kind bloot uit haar stootwaentjie geval het; Die ondersoek na die dood van die reggae-ster Luke Dube; En die van 'n swanger vrou wie se dood medici laat kopkrap het.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eerdie boek werp sy lig op nege lykskouings wat haar bybly.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40977336336499,"sku":"9780624093619","price":276.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/71wGq4MY08L._SL1500.jpg?v=1696247344","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9780624093619","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}