{"product_id":"9780624093466","title":"Skatryk","description":"\u003cb\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003eHoekom is party lande ryk en ander arm? Wat het ’n Indonesiese vulkaan en die Groot Trek gemeen? Hoe wen jy ’n Wêreldbeker? Dit is enkele van die vrae wat Johan Fourie, professor in ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch, verken in hierdie onderhoudende, toeganklike ekonomiese geskiedenis. Reis saam met hom deur ’n Suid-Afrika-gesentreerde geskiedenis en leer waarom die bouers van die samelewing – eerder as die brekers – uiteindelik seëvier.\u003c\/span\u003e","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40790881632371,"sku":"9780624093466","price":305.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/61225.jpg?v=1681379010","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9780624093466","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}