{"product_id":"9780624092216","title":"Ruben Namibia and Cindy","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Ruben Namibia and Cindy By Pieter Van Zyl\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eRuben Lambrechts en sy gesin is oor die wêreld heen bekend vir hulle Namibiese plaaswerf waar 'n verskeidenheid wilde diere dolgelukkig saam met die gesin woon. Die diere is nie troeteldiere nie en bly nie in hokke nie. Ontmoet meerkatte Minki en Jerry, vlakvarke Betsie en Bennie, Cindy die bobbejaan en vele meer in hierdie boek met ses stories vir kinders. Foto's en illustrasies sorg vir volkleur-dieremanewales op elke bladsy!  \u003cstrong\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44047922167923,"sku":"9780624092216","price":225.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9780624092216.png?v=1762170499","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9780624092216","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}