{"product_id":"9780624091974","title":"Die Moord Op Deveney Nel","description":"\u003cp\u003eIn ’n pragtige plattelandse dorpie ontvou ’n ondenkbare tragedie. Deveney Nel, ’n talentvolle 16-jarige, se lewe eindig skielik, en die gemeenskap, saam met die res van die land, is geruk.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJulian Jansen, skrywer van topverkoperboeke soos Moord op Stellenbosch, het as misdaadverslaggewer vir Rapport van die begin af oor die saak geskryf. Hy benut sy uitgebreide kontakte binne die polisie, sowel as onderhoude met vriende en familie om die gebeure te rekonstrueer en om Deveney Nel te eer. \u003c\/p\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43154130534515,"sku":"9780624091974","price":228.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/die-moord-op-deveney-nel-985.jpg?v=1751124486","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/products\/9780624091974","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}