{"title":"Rudie Van Rensburg","description":"\u003cp\u003eShop books by \u003cstrong\u003eRudie Van Rensburg\u003c\/strong\u003e at Readers Warehouse. Reader favourites include \u003cem\u003eHans hou sy lyf Sherlock\u003c\/em\u003e, \u003cem\u003eHans Gee Herklaas Horings\u003c\/em\u003e and \u003cem\u003eHans hou bruilof\u003c\/em\u003e.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eBest for adult readers. Browse every Rudie Van Rensburg book we stock below, with delivery across South Africa.\u003c\/p\u003e","products":[{"product_id":"9780795802355","title":"Piranha","description":"\u003cp\u003eWhen Captain Kassie Kasselman of Newlands SAPD starts investigating a missing ex-colleague, it’s quickly clear that more is going on than a simple drug-related disappearance. It somehow seems linked to the kidnapping that has struck his colleague Rooi Els’ wife’s place of work, a curio shop.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eFrom the Cape ganglands to Kruger’s rhino poachers, from a grisly smallholding to the glitz of the diplomatic world, Kassie has to feel his way quickly but carefully – or Rooi Els’ wife is fish food. Afrikaans readers have grown to love anti-hero Captain Kassie Kasselman since Rudie van Rensburg’s first crime novel, Slagyster (2013). His unique style of detective story, with a strong focus not only on the investigation but also on the criminals in question, creating a complex and satisfying web of motives and plot, is now available in English for the first time.\u003c\/p\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32090592444531,"sku":"9780795802355","price":337.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/piranha-rudie-van-rensburg-15372442239091.jpg?v=1752707766"},{"product_id":"9780795802416","title":"Hartedief","description":"’n Reeksmoordenaar jag by stormweer, en Rooi en Kassie moet hom vastrek. \u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie Hartedief kom met moord weg, en dan is Kassie se volle aandag ook nie eintlik by die saak nie, want hy is smoorverlief op ’n aanvallige mede-seëlversamelaar. Vlerksleep is nie vir sissies nie.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eOm sake vir hom en Rooi te vererger word hul baas daarvan verdink dat sy hul ondersoek in die wiele ry, en Kassie moet haar onskuld bewys.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eIntussen word Kaapse vroue vermoor wanneer daar onweer broei.","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39319264591987,"sku":"9780795802416","price":337.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/hartedief-rudie-van-rensburg-28135057358963.jpg?v=1637479258"},{"product_id":"9780795802256","title":"Hans Bars Die Bioborrel","description":"Huis Madeliefie word deur die staat se vlak 5-inperking in die gesig gestaar. Hans besef teen dié virus groei geen kruid nie, maar die drakoniese reëls van die tehuis se interne bevelsraad kry nie vatplek by Hans en kie nie. Voorts is Hans oor die hoof gesien as leier van dié raad. Altoon Ahlers, befaamde akteur van weleer, neem die leisels. Hans se plan om die inwoners met die verbode vrug se sap aan sy kant te kry, boemerang sleg. Hy sal Ahlers op 'n ander manier moet onttroon . . .\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39467034476659,"sku":"9780795802256","price":271.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/hans-bars-die-bioborrel-rudie-van-rensburg-28551521337459.jpg?v=1637472078"},{"product_id":"9780795802324","title":"Hans Gee Herklaas Horings","description":"Hans van Kraaienburg, verlosser van Huis Madeliefie se oumense, se vriend Vasie nooi hom vir ’n vakansie op Hermanus, as gaste van dié se neef Herklaas. Daar gekom, vind hulle Herklaas in die sop: die Overstrand se rykste skobbejak, Grond Graaffwater, wil sy blyplek koop en herontwikkel – maar Herklaas wil nié trek nie. Toe Grond se kriminele handlangers hardhandig raak, besluit Hans dat Herklaas ’n stel horings moet kry om Grond trompop te loop.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40037526569075,"sku":"9780795802324","price":271.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/51hHDKF9ZJL._SY346.jpg?v=1650954362"},{"product_id":"9780795802485","title":"Monster","description":"Die laaste voerings van oudpolisiespeurder Carl Bester se lewe torring los, en hy sluit aan by die Kaapse tak van Mercurius, ’n CIA-steunpilaar. Intussen word ’n Saoediese joernalis in ’n konsulaat in Istanbul vermoor, met ’n SA joernalis as onwillige ooggetuie. Gevolge van dié joernalis se besluite kring uit na Kaapstad, waar Carl opdrag kry om die saak te hanteer. Saoediese agente en ’n siellose mesmoordenaar is maar twee van die monster se vele tentakels wat Carl een-een moet afkap.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40066283700339,"sku":"9780795802485","price":337.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/51nlMw_OIYL.jpg?v=1651822943"},{"product_id":"9780795802539","title":"Hans hou sy lyf Sherlock","description":"Hans van Kraaienburg sal hom mos nie met ’n piramideskema laat vang nie . . . of hoe? Toe Huis Madeliefie se mense onder ’n gladdebek-skelm deurloop en hul kosbare geldjies soos mis voor die son sien verdwyn, en die polisie ’n beloning uitloof aan enigeen wat hulle na die skurk kan lei, gaan Hans en trawante op die oorlogspad, Weskus toe. Javel Davel sál hul geld teruggee, of Hans laat los Nella en haar magtige bloomers op hom . . . Die mees avontuurlike Hans-verhaal nóg!","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40230711066739,"sku":"9780795802539","price":271.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/33275.jpg?v=1656924220"},{"product_id":"9780795802591","title":"Kopskoot","description":"Toe iemand Kaapstad se ses en vyftigjarige mans begin afmaai, is dít kaptein Kassie Kasselman se dilemma. Dit wil darem baie na ’n reeksmoordenaar lyk – almal dieselfde modus operandi, almal dieselfde ouderdom − maar Kassie is net nie oortuig nie . . .\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eBoonop word hy aangesê om ’n skouspelagtige skilderyvervalsing te ondersoek, asof hy nie genoeg regte werk het nie.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eEn dan’s daar die glibberige aktuaris met die voorliefde vir prostitute – en hy’s óók ses en vyftig − wat die leisels van ’n groot maatskappy gaan neem, as sy afperser nie die oorhand kry nie. Sal Kassie sy aaklige nuwe gesondheidsdieet oorleef om te kan ondersoek hoe dit alles inmekaar steek?","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40613464637555,"sku":"9780795802591","price":337.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/121434_638719508d70e7.19509347_9780795802591_small_ab1093c6-0596-4843-bbe1-51de01cf35a5.jpg?v=1669965305"},{"product_id":"9780795802577","title":"Pirana","description":"Wanneer Kassie Kasselman die verdwyning van 'n ekskollega begin ondersoek, is dit duidelik dat hier meer as net 'n dwelmverwante verdwyning skuil. Hoe lyk dit dan of dit verband hou met die ontvoering wat sy kollega Rooi Els se vrou se werkplek getref het?","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40613464801395,"sku":"9780795802577","price":337.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/121436_63871c8e06c172.33894084_9780795802577_small_a74e555e-f71f-403d-9477-3ac52ef6ec7b.jpg?v=1669965399"},{"product_id":"9780795802584","title":"Medusa","description":"Daar is 'n vuur wat Kassie Kasselman se siel skroei. As 'n nuweling cop het hy geleer om nie emosioneel oorweldig te word nie, want dit is wanneer foute gebeur. Maar hierdie saak rol in sy maag soos 'n knoop giftige slange. Die gedagte aan daardie kinders, aan wat hulle ly. . .\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eIn Medusa tik Rudie van Rensburg ’n donker nuwe aar vir speurder Kassie Kasselman. Daar is psigopatie en mensehandel om teë te werk, en kinders se lewens op die spel.","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40613465194611,"sku":"9780795802584","price":337.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/121435_63871b767784c1.58501379_9780795802584_small_74c5989d-093c-45df-b71f-e5d6b5b398b4.jpg?v=1669965498"},{"product_id":"9780795802607","title":"Dwelm","description":"","brand":"Topline","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40828011610227,"sku":"9780795802607","price":305.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/dwelm9780795802607-967384.jpg?v=1752694976"},{"product_id":"9780795802621","title":"Hans kry troukoors","description":"Maar alles verander wanneer ’n nuwe inwoner, Liefiediefie, in die ouetehuis land. Met haar Marilyn Monroe-gesiggie en Jane Fonda-lyfie veroorsaak sy ’n heidense herrie onder die mans en roer sy iets in Hans se gemoed los.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eNog ’n aantreklike nuwe inkommer, Janneman Vermaak, en Hans se nuwe buurman, kry egter al Liefiediefie se aandag. Hy het die ander inwoners ook gou onder sy duim met die opwindende talentkompetisies wat hy reël, waar groot prysgeld elke keer gewen kan word.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e’n Verdere pen word in Hans se hart gedryf toe hy besef hierdie opperse snoeshaan het sy posisie as leidsman in die tehuis oorgeneem. Hy begin aanvaar dat ’n ou viool nie meer nuwe liedjies kan speel nie.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eMaar die ou Hans van Kraaienburg ontwaak gou wanneer hy aan sy broek se naat voel daar vind ’n gekonkel by die talentkompetisies plaas . . .\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e","brand":"READERS WAREHOUSE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40986174521459,"sku":"9780795802621","price":245.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/hans-kry-troukoors9780795802621-119791.jpg?v=1752722684"},{"product_id":"9780795802713","title":"Gebooie","description":"\u003cp\u003eEn Kassie en Rooi moet hom vastrek. Maar dit is makliker gesê as gedaan.\u003cbr\u003eDie moordtonele is smetloos, met slegs bisarre boodskappe by die lyke. Die slagoffers se hoë profiele veroorsaak ook ’n ongekende mediaherrie, wat bykomende druk op die ondersoekspan plaas.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie Spesiale Spookeenheid se elite-speurspan tas behoorlik in die duister rond. Het hulle dié keer hulle meerdere teëgekom?\u003c\/p\u003e\n\u003c!----\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42048704053363,"sku":"9780795802713","price":315.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/99311.png?v=1719906495"},{"product_id":"9780795802812","title":"Hans hou bruilof","description":"\u003cp\u003eWanneer die bejaarde maar onstuitbare Hans besluit om te trou, laat sy aanstaande bruid se ryk familie die troureëlings aan ’n befaamde troubeplanner, Alexander Fokkens, oor. Maar Hans wil keer dat die troue in ’n spektakel ontaard. En gou besef Fokkens dat Hans van Kraaienburg hom nie laat hiet en gebied nie. Toe vriend Vasie boonop ondeurdagte planne beraam om geld te maak uit die onthaal, voel Hans aan sy broek se pype dat die bruilof op ’n ramp afstuur.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42320059564147,"sku":"9780795802812","price":271.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/Rudie.png?v=1726835634"},{"product_id":"9780795802799","title":"Medusa","description":"\u003cp\u003eAs a rookie cop he learned to keep his distance from a case, not get emotionally involved, because that’s when mistakes happen. But this case makes distance impossible. The thought of those children, of what they’re suffering . . .\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAnd every time they seem to be making progress with the case, it slithers out from under them, like a venomous snake. They can just make out its slippery trail in the distance.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMeanwhile, the sufferers are crying out desperately for help . . .\u003c\/p\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42440059355251,"sku":"9780795802799","price":337.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/418788_66ecccf8d55d15.48576993_9780795802799_262x400_f39d65ab-99d3-483f-8f4e-f97b6cb65752.jpg?v=1752679046"},{"product_id":"9780795802928","title":"Leeumens","description":"","brand":"READERS WAREHOUSE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42875010646131,"sku":"9780795802928","price":330.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9780795802928.png?v=1748845754"},{"product_id":"9780795803000","title":"Eleksie op Erdvark","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Eleksie op Erdvark by Rudie van Rensburg\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSoois Swart se sukkelende koerantjie op Erdvark in die Knersvlakte berig sonder moderne tegnologie oor die naderende munisipale eleksie. Vir die eerste keer in ’n dekade word die BA Minus deur twee ander partye teengestaan. Die regerende party beywer hulle vir die behoud van kleinhuisies en die opposisie vra vir vernuwing in die vorm van spoeltoilette. Wanneer ’n horingadder in ’n kleinhuisie ’n inwoners op ’n kwesbare plek pik, klap die eerste eleksieskoot amptelik.\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43950579056755,"sku":"9780795803000","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/103757.png?v=1759414766"},{"product_id":"9780795803253","title":"Raiders","description":"","brand":"READERS WAREHOUSE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44441803456627,"sku":"9780795803253","price":330.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/51ufcAL-RtL._SY466.jpg?v=1773392161"},{"product_id":"9780795803390","title":"Enigma","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Enigma by Rudie Van Rensburg\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWanneer ’n skatryk Angolese sakeman met twee koeëlgate in sy bors in ’n hotelkamer in Kaapstad aangetref word, moet Kassie en Rooi die saak ondersoek. Die kokaïen, ongeslypte diamante en edelgesteentes in sy bagasie slaan hulle dronk. Wat doen ’n gesiene persoon, wat ’n Suid-Afrikaanse minister kom adviseer het, met vermoedelik smokkelware in sy besit?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie nuwe en omgesukkelde tydelike bevelvoerder van die Spookeenheid laat Kassie-hulle boonop ligtrap. Hy soek resultate en eintlik wou hy dit al gister gehad het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n New Yorkse beleggingsbestuurder, ’n Angolese skurk met verskeie geldmaakplanne, en ’n hoogaangeskrewe en geslepe sakevrou is almal op ’n manier met die vermoorde man verbind. Maar wat presies het hulle met sy raaiselagtige transaksies te doen?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKassie en Rooi moenie net ’n moord oplos nie, maar ook ’n internasionale netwerk van kriminele aktiwiteite ontbloot. Een waarbinne daar nie geskroom word om mense permanent uit die weg te ruim nie.\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45064397979763,"sku":"9780795803390","price":330.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/Enigma_720x_525a883a-3ebf-49a9-a658-69aa160f15c7.jpg?v=1780472619"}],"url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/collections\/rudie-van-rensburg-books.oembed","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}