{"title":"Kaptein Onderbroek Series","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eKaptein Onderbroek\u003c\/strong\u003e by Dav Pilkey is a funny series for readers who love to get hooked on a story and keep going.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eBegin with Die avonture van Kaptein Onderbroek and work your way through the series in order.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eBest for ages 6–12. Shop all our Kaptein Onderbroek books below, with delivery across South Africa.\u003c\/p\u003e","products":[{"product_id":"9780798183000","title":"Die avonture van Kaptein Onderbroek","description":"\u003cp\u003eGeorge en Harold het die grootste superheld in die laerskool se geskiedenis geskep, en nou gaan hulle hom lewe gee! Ontmoet kaptein Onderbroek! Sy ware identiteit is so geheim dat HY nie eers weet wie hy is nie! \u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40308693893235,"sku":"9780798183000","price":209.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/9376402-m.jpg?v=1752702227"},{"product_id":"9780798184267","title":"Kaptein Onderbroek en die inval van die koelbloedige kostannies uit die ruimte","description":"Wanneer hulle nuutste poets veroorsaak dat die skool se kostannies bedank, stel mnr. Mor drie ongewone tannies aan wat boonop baie soos aliens lyk! \u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eSal Kaptein Onderbroek, die held met die rooi mantel, die skool en kinders kan red? Of sal die drie kostannies uit die ruimte hom vir middagete verslind?","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":41675184701555,"sku":"9780798184267","price":209.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/kaptein-onderbroek-en-die-inval-van-die-koelbloedige-kostannies-uit-die-ruimte9780798184267-826858.jpg?v=1752710096"},{"product_id":"9780798185011","title":"Kaptein Onderbroek en die Wraak van Professor Poepenpoel","description":"\u003cp\u003eGeorge en Harold is in graad vier en hulle is mal oor poetse bak. Wanneer hulle nuutste poets hulle wetenskaponderwyser tot raserny dryf, kry hulle skoolhoof, mnr. Mor, dadelik iemand in sy plek: Professor Poepenpoel.\u003cbr\u003eGeorge en Harold spot te lekker met die professor se lawwe naam en van. Maar dan neem die professor wraak. Hy dwing almal in die stad om ook lawwe name en vanne te kry – en probeer die hele wêreld oorneem!\u003c\/p\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43059269042291,"sku":"9780798185011","price":209.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9780798185011.jpg?v=1752681918"},{"product_id":"9780798186537","title":"Kaptein Onderbroek: Die Eerste Manga","description":"Die wêreldwye trefferreeks is terug! Die eerste maltrap-manga volg die storielyn van die eerste hoofstukboek, maar in die vorm van ’n grafiese roman wat in Westerse-styl (links-na-regs) lees. Sluit aan by die beste vriende George en Harold wanneer hulle Kaptein Onderbroek – hulle eie superheld! – loslaat. Hy is vinniger as ’n vlieënde rekband en sterker as ’n bokserbroek; hierdie ikoniese held spring in aksie om ’n nuwe geslag te laat skaterlag.","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45440257818739,"sku":"9780798186537","price":230.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9780798186537.png?v=1788502361"}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/collections\/9376402-m.jpg?v=1792489617","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/collections\/kaptein-onderbroek-series.oembed","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}