{"title":"Irna Van Zyl","description":"\u003cp\u003eFind your next read from \u003cstrong\u003eIrna Van Zyl\u003c\/strong\u003e. Reader favourites include \u003cem\u003eKwaaiwater\u003c\/em\u003e, \u003cem\u003eMoordvis\u003c\/em\u003e and \u003cem\u003eGifbeker\u003c\/em\u003e.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eBest for adult readers. Shop all our Irna Van Zyl books below, delivered across South Africa.\u003c\/p\u003e","products":[{"product_id":"9781485903680","title":"Gifbeker","description":"Speuradjudant storm van der Merwe is op die toneel toe 'n gehate kosblogger die middag in een van Hermanus se spoggerige restaurante dood neerslaan. Dit lyk die giftige sampioene in die vrou se kos is selfs dodeliker as haar vlymskerp resensies. Dit is maar net die begin van storm se probleme: haar oudkollega, Andreas moerdyk, het bedank en trap nou haar drumpel deur op soek na 'n nuwe heenkome in die dorp. Om dit alles te kroon, verdwyn haar geliefde hond. Storm se senuwees is gaar waneer die moordenaar nog slagoffers eis alles tydens die voorbereidings vir'n blink toekenningsaand waar die land se topsjefs vereer word. Maar wie is besig om moord op te dis en gaan storm die slagtig kan keer?","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32147042500723,"sku":"9781485903680","price":333.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/gifbeker-irna-van-zyl-15564601458803.jpg?v=1637439129"},{"product_id":"9781485903697","title":"Death Cup","description":"\u003cdiv\u003eStorm now works in Hermanus and during a lunch with her friend at Zebardines, a much-hated food blogger keels over and dies. It turns out that there were deadly mushrooms, death cups, in her food.\u003cbr\u003e \u003cbr\u003eFinding out who killed the blogger is Storm’s first priority, but not the only matter requiring her attention: her old colleague, Andreas Moerdyk, quit his job unexpectedly and expects Storm to put him up while he makes a new start in Hermanus.\u003cbr\u003e \u003cbr\u003eAmid frantic preparations for Fooddotcom’s prize-giving ceremony that will honour the country’s best chefs, the murderer strikes again, and again.\u003cbr\u003e \u003cbr\u003eStorm’s time is running out.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/div\u003e","brand":"READERS INC","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32147042566259,"sku":"9781485903697","price":125.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/death-cup9781485903697-937753.jpg?v=1752673544"},{"product_id":"9781415207208","title":"Moordvis","description":"n Grieselige gesig begroet speuradjudant Storm van der Merwe en haar hond op Grootbaai se strand: die lyk van 'n jong joernalis - sonder haar arm. Vir dié kusdorpie se inwoners is dit slegte nuus; lyke wat rondlê kan die haaiduikbedryf waarvoor Grootbaai beroemd is, erge skade berokken. Storm se hande jeuk om die saak te ondersoek, maar sy is vir eers ingeperk tot saai kantoorwerk. Boonop het sy nie 'n ryding nie nadat 'n inwoner - 'n aantreklike een daarby - met sy insleepwa in haar Volla vasgejaag het.\n Intussen sukkel Storm se onmoontlike oudkollega, Andreas Moerdyk, om te fokus terwyl hy ondersoek instel na die dood van 'n bekende Springbokstut wie se motor op die N1 deur 'n soortgelyke trok getref is. Het Storm se ongeluk iets met die rugbyspeler se noodlottige botsing te doen? En hoe steek die joernalis se dood en die stories oor perlemoenstropery op Grootbaai in mekaar? Terwyl Storm antwoorde op dié tergende vrae soek, raak dinge vir haar gevaarliker as 'n haaihokduik - sonder die hok.","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39357848977523,"sku":"9781415207208","price":333.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/moordvis-irna-van-zyl-28231205650547.jpg?v=1637706421"},{"product_id":"9780798183727","title":"Kwaaiwater","description":"Die grootste uitdaging van haar loopbaan wag op speuradjudant Storm van der Merwe. Die kusdorp Hermanus hou vir die eerste keer ooit 'n skrywersfees. Deel van Storm se verpligtinge is om by die gemeenskapsaal kywie te hou. Maar toe daag die sterskrywer van die dorp nie op vir haar sessie nie. Haar liggaam word in Kwaaiwater se Mosselrivier gevind. 24 uur later kom 'n visterman af op nóg 'n lyk - weer 'n vrou, dié keer jonk en swart. En dan is daar 'n derde slagoffer. Drie dae, drie vroue . ..\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40977334927475,"sku":"9780798183727","price":333.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/kwaaiwater9780798183727-545850.jpg?v=1752709180"},{"product_id":"9780798186025","title":"Kanniedood","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Kanniedood By Irna van Zyl\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSkinderpraatjies veroorsaak dat speuradjudant Storm van der Merwe tydelik geskors word. Die omgewingsaktivis Jane English nooi haar uit om tot verhaal te kom op haar wildplaas buitekant Barrydale. Maar Jane het ’n verskuilde agenda: ’n sindikaat het die vorige week bitter skaars vetplantjies van haar plaas gestroop en sy smeek Storm om die smokkelnetwerk oop te vlek.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Blitslekker krimi oor omgewingsdiefstal deur die topverkoperskrywer Irna van Zyl, wat afspeel in Hermanus en die Klein-Karoo.\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44906286252147,"sku":"9780798186025","price":315.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/105351.png?v=1779095270"}],"url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/collections\/irna-van-zyl-books.oembed","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}