{"title":"Irma Joubert","description":"\u003cp\u003eShop books by \u003cstrong\u003eIrma Joubert\u003c\/strong\u003e at Readers Warehouse. Our range covers romance. Bestsellers in our range include \u003cem\u003eKronkelpad\u003c\/em\u003e, \u003cem\u003eVerbode Drif\u003c\/em\u003e and \u003cem\u003eTussen stasies\u003c\/em\u003e.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eBest for adult readers. Browse every Irma Joubert book we stock below, with delivery across South Africa.\u003c\/p\u003e","products":[{"product_id":"9780799376968","title":"Immer Wes","description":"","brand":"READERS WAREHOUSE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39328359252083,"sku":"9780799376968","price":370.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/immer-wes9780799376968-545826.jpg?v=1709120797"},{"product_id":"9780799385939","title":"Mentje, kind van Pas-Opkamp","description":"","brand":"READERS WAREHOUSE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39328424624243,"sku":"9780799385939","price":370.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/mentje-kind-van-pas-opkamp-irma-joubert-28151713529971.jpg?v=1637682666"},{"product_id":"9780799364057","title":"Tussen stasies","description":"\u003cp\u003eNá die Tweede Wêreldoorlog kom Gretl, ’n jong Duitse meisie, in Suid-Afrika aan om ’n nuwe lewe te begin. Om te oorleef, neem sy ’n moeilike besluit – en sy maak dit met die hulp van Jakób Kowalski, die enigste mens wat haar diepste geheim ken.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eJakób is dalk ook die enigste een wat die vuur in haar drome verstaan en haar kan help om te genees. ’n Ontroerende historiese roman oor oorlewing, verborge verlede en die lang pad na heling, deur een van Suid-Afrika se gewildste Afrikaanse skrywers. Die boek is in Engels bekend as The Girl from the Train.\u003c\/p\u003e","brand":"READERS WAREHOUSE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40049246077043,"sku":"9780799364057","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/tussen-stasies9780799364057-809463.jpg?v=1714454419"},{"product_id":"9781776357529","title":"Verbode Drif","description":"\u003cp\u003eElizabeth is ’n plaasmeisie; Izak Katz is ’n Afrikanerjood. Toe hulle jonk is, leef hulle in die oomblik en glo hulle dat niks tussen hulle kan staan nie. Izak is die een met die planne, vol speelse, tergende sjarme.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eMaar omstandighede trek grense wat hulle nie kan ignoreer nie. Hulle verberg wat hulle voel, hou die skyn voor, vermy mekaar – en wag. Dan word Elizabeth gedwing om ’n sterfbedbelofte te maak, en dié keer lyk dit asof selfs Izak nie ’n uitweg sal vind nie.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e’n Aangrypende Suid-Afrikaanse liefdesverhaal oor verbode liefde, geloof en verskil, deur die gewilde skrywer van die Tussen stasies-trilogie.\u003c\/p\u003e","brand":"READERS WAREHOUSE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40261457412211,"sku":"9781776357529","price":305.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/verbode-drif9781776357529-886079.jpg?v=1752701094"},{"product_id":"9780799343434","title":"Veilige Hawe 2 in 1","description":"","brand":"READERS WAREHOUSE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40905115762803,"sku":"9780799343434","price":335.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/veilige-hawe-2-in-19780799343434-613170.jpg?v=1714454562"},{"product_id":"9780799364040","title":"Tussen stasies trilogie: Ver wink die Suiderkruis","description":"","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40941601620083,"sku":"9780799364040","price":370.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/Irma.jpg?v=1693571835"},{"product_id":"9780624093817","title":"Kronkelpad","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Kronkelpad By Irma Joubert \u003c\/strong\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Deernisvolle roman oor die kronkelpaaie van die lewe en die liefde. Marco Romanelli, ’n Italianer wat in ’n konsentrasiekamp was, gaan woon in 1948 om gesondheidsredes in die Bosveld. Daar ontmoet hy vir dr. Lettie Viljoen. Die liefde blom tussen hulle . . . maar dan breek die polio-epidemie van die jare vyftig uit.\u003c\/p\u003e","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43252544897139,"sku":"9780624093817","price":333.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/81152Rp7ZPL._SL1500.jpg?v=1754562342"},{"product_id":"6000600030005","title":"Rebekka Van Kameeldoornplaas [Signed]","description":"Tussen oorloë, tussen lande, tussen liefde.\u003cbr\u003e\nOp elf het Rebekka baie oorleef: Sy was kampkind in die Anglo-Boereoorlog en nou is sy brandarm bywonerskind op Kameeldoornplaas. Kort voor lank word sy kinderwagter vir ryk Engelse en is op 'n skip op pad Engeland toe.\u003cbr\u003e\nHier, in die sprokiesagtige Oxford, begin die onverskrokke Bekkie se nuwe lewe. Nie net leer sy hoe om Engels met die warm-aartappel-in-die-mond te praat nie, maar ook hoe die wêreld werk. En wanneer die boer se oudste seun kom kuier, ontdek sy 'n nuwe gloed wat rooiwarm deur haar lyf trek.\u003cbr\u003e\nWie is sy uiteindelik regtig? Bekkie, kaalvoet Afrikanerkind van die sonverbrande Kalaharivlaktes? Of Rebecca, wêreldwyse jongmeisie van Oxford?\u003cbr\u003e\nIrma Joubert neem die leser saam op 'n onweerstaanbare ontdekkingstog - nie net na Engeland en meer as 100 jaar terug in tyd nie, maar ook op Rebekka se reis na jong vrou word.\u003cbr\u003e\nRebekka van Kameeldoornplaas is 'n meesleurende verhaal oor die wilde afdraaipaaie wat die noodlot neem, en hoe jy uiteindelik die enigste een is wat moet besluit wíé jy is en waarheen jy op pad is.","brand":"Topline","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45188595548275,"sku":"6000600030005","price":315.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9780637003179-2.jpg?v=1783489527"}],"url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/collections\/irma-joubert-books.oembed","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}