{"title":"Francois Bloemhof","description":"\u003cp\u003eDiscover the books of \u003cstrong\u003eFrancois Bloemhof\u003c\/strong\u003e, all in one place. You'll find romance here. Bestsellers in our range include \u003cem\u003eThe Lady with the Purple Eye\u003c\/em\u003e, \u003cem\u003eVir Altyd\u003c\/em\u003e and \u003cem\u003eHoe gril ek nou!\u003c\/em\u003e.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eBest for teens and young adults. Shop all our Francois Bloemhof books below, delivered across South Africa.\u003c\/p\u003e","products":[{"product_id":"9780639605982","title":"Die Duiwel Maak My Hart So Seer","description":"Kom ons breek die reëls van misdaadfiksie.\u003cbr\u003eDis 1981 en die maand is Januarie.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eWie is so duiwels om die Van Biljons so te teister? Dit is soos die plae van Egipte – maar het reeds met die eersgeborene se dood begín. Dis ’n hartseer saak. ’n Saak van gebed. En dit is ’n saak vir Ludo Labuschagne, die anti-held (hy is ook anti-werk en anti-verantwoordelikheid) wat uiteindelik sy doel in die lewe vind: om raaisels op te klaar.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eWeg met gewone polisieprosedures. Weg met forensiese toetse, selfone, die internet, CCTV-kameras, GPS en die ander dinge wat regte speurwerk vervang het.","brand":"READERS WAREHOUSE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40173650051187,"sku":"9780639605982","price":270.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/die-duiwel-maak-my-hart-so-seer9780639605982-314041.jpg?v=1752683873"},{"product_id":"9780624075776","title":"Vir Altyd","description":"","brand":"READERS INC","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40613512806515,"sku":"9780624075776","price":80.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/vir-altyd9780624075776-194456.jpg?v=1752716776"},{"product_id":"9780637008006","title":"Brein Labirint","description":"\u003cp\u003eLouw Erasmus word een oggend deurmekaar wakker. Alles in sy lewe voel vreemd, insluitend sy ouers. Hoewel alles normaal lyk in hul weelderige huis in Bangmanskloof, voel hy dat iets verkeerd is.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is gapings in sy geheue, en sy lewe voel soos ’n vervolgverhaal met ontbrekende hoofstukke. Hy voel amper soos ’n gevangene in die groot, koue huis. Hy het ’n merk om sy nek, en die verhaal van hoe hy dit gekry het, is net die eerste van vele skokke.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eRaaisels, geheime, en gevare. Wat is werklik aan die gang?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMet Breinlabirint het die bekroonde François Bloemhof ’n nuwe soort boek geskep – een wat in die vorm van ’n vervolgverhaal aangebied word. Hierdie storie sal beide avontuurlustige en trae lesers op meer as een manier betrek. Dit is ’n boek wat op ’n nuwe manier geskryf en gelees moet word!\u003c\/p\u003e","brand":"READERS WAREHOUSE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42941294444659,"sku":"9780637008006","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/Breinlabirint_highres_451x699_6661f610-f42c-4a3a-894f-45dfc6724506.jpg?v=1743056878"},{"product_id":"9780795803215","title":"Een Keer om Die Son","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Seen Keer om Die Son by François Bloemhof\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIt takes a year for the Earth to orbit the sun. In that time, a great deal can happen — both bitter and sweet.\u003cbr\u003eThe gripping story of a family that, on the surface, seems happy . . . But then a tragedy occurs that raises agonizing questions, and everything changes overnight. Human relationships are complex — and this story portrays them in all their shades and intricacies.\u003cbr\u003eAward-winning author François Bloemhof has adapted this gripping TV series into a novel that is sure to find wide acclaim.\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45293157449843,"sku":"9780795803215","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9780795803215.png?v=1785413672"},{"product_id":"9780798185875","title":"Rillers: Omnibus 2","description":"Ontdek waarom François Bloemhof een van die mees geliefde spanningskrywers is, met hierdie lekker omnibus wat twee van sy gewildste verhale bevat. In Hospitaaltyd word Rudi deur ‘n geheimsinnige brief in ‘n lokval gelei. Daar is al drie kinders van sy skool deur ‘n motor omgery en elke keer het die skuldige weggekom. Maar hoekom tree die kinders so anders op wanneer hulle uit die hospitaal kom? En nou is Rudi dalk die volgende slagoffer. In Donkerwoud kom die tweelingbroers Tiaan en Rolf gou agter die woud rondom hul eksentrieke Tante Olga se huis steek ‘n donker geheim weg, wanneer grieselrige stemme uit die bome begin roep . . . ‘n Geheimsinnige meisie lok Tiaan tydens ‘n hewige storm tussen die digte bome in, en wanneer hy spoorloos verdwyn, moet sy familie die spookagtige bos trotseer om hom te vind voordat dit te laat is.\r\n\r\nEn as ’n ekstra bonus is daar ’n skakel na twee splinternuwe, gratis luisterstories!","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45353506275443,"sku":"9780798185875","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/106099.png?v=1788262753"},{"product_id":"9780798159609","title":"The Lady with the Purple Eye","description":"The Lady with the Purple Eye","brand":"JONATHAN BALL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":66770596855923,"sku":"9780798159609","price":197.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/4323213482472.jpg?v=1790929762"}],"url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/collections\/francois-bloemhof-books.oembed","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}