{"title":"Emosies Series","description":"\u003cp\u003eDiscover \u003cstrong\u003eEmosies\u003c\/strong\u003e by Audrey Bouquet, a much-loved series that keeps readers coming back for the next book.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eUse the list below to fill the gaps on your shelf and find the next book you need.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eBest for ages 3–5. Shop the Emosies books we have in stock below.\u003c\/p\u003e","products":[{"product_id":"9781928446279","title":"Emosies - 'n Verliefde Katjie","description":"Dit is die storie van 'n katjie wat onkant gevang word deur 'n vreemde emosie: Sy wange bloos en vlinders fladder in sy magie ... Wat gaan met hom aan? Dit is nie net die storie van 'n katjie wat halsoorkop verlief is nie, maar dit leer jou ook hoe om eenvoudige oplossings te vind sodat jy kan leer hoe om rustig te wees, al woel vlinders in jou maag rond. Dis mos lekker om verlief te wees! Ontspanningsterapie gee speelse wenke aan die kind om in beheer van sy eie liggaam en emosies te wees. Dit gee die kind selfvertroue deur sy eie superkragte te ontdek ...\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e","brand":"READERS WAREHOUSE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31881137979507,"sku":"9781928446279","price":65.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/emosies-n-verliefde-katjie9781928446279-426367.jpg?v=1752666338"}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/collections\/emosies-n-onrustige-katjie9781928446286-555363.jpg?v=1792489711","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/collections\/emosies-series.oembed","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}