{"title":"Afrikaans Kids Books","description":"\u003cdiv\u003eAre you looking for\u003cstrong\u003e captivating and educational Afrikaans stories\u003c\/strong\u003e for the little ones? Look no further! We are excited to introduce our collection of Afrikaans kids books that are sure to delight young readers.\u003cbr\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eOur carefully curated selection of Afrikaans kids books not only entertains but also encourages language development and\u003cstrong\u003e fosters a love for reading. \u003c\/strong\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eWhether you are a native Afrikaans speaker or wish to introduce the little ones to a new language, our books offer a wonderful opportunity to \u003cstrong\u003eexplore the richness of Afrikaans literature.\u003c\/strong\u003e From enchanting stories to educational content, our collection covers a wide range of topics and reading levels suitable for different age groups.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e\u003c\/div\u003e","products":[{"product_id":"9780799372847","title":"Leer My Lees (Vlak 2) - Tippie Se Kous","description":"","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":30309324324979,"sku":"9780799372847","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-2-tippie-se-kous9780799372847-487798.jpg?v=1771261140"},{"product_id":"9781920629717","title":"Ouma Ruby se geheim","description":"\u003cspan style=\"font-family: Roboto, sans-serif; font-size: 14px;\"\u003eChris is lief vir haar ouma Ruby. Hy hou daarvan om haar huis te besoek, kruie in die tuin te maak en te sing en met haar neefs te sing. Chris geniet 'n reis na die dorp en grootouers, waar hy boeke in die boekmerk van 'n boekie gekies het.\u003c\/span\u003e\u003cspan style=\"font-family: Roboto, sans-serif; font-size: 14px;\"\u003e \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31242997858419,"sku":"9781920629717","price":69.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9781920629717-_1.jpg?v=1771264726"},{"product_id":"9780799372786","title":"Leer My Lees (Vlak 2) - Tippie En Die Haas","description":"Leer speel - speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos 'eu', 'ie' en 'ou' bekend.Die eerste agt boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild. Die tweede reeks stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.\u003cbr\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31789827358835,"sku":"9780799372786","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-2-tippie-en-die-haas9780799372786-295728.jpg?v=1771269801"},{"product_id":"9780799372830","title":"Leer My Lees (Vlak 2) - Tippie En Die Mier","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eLeer speel lees saam met Tippie!\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos 'eu', 'ie' en 'ou' bekend.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie eerste agt boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild. Die tweede reeks stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Topline","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31827440762995,"sku":"9780799372830","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/leer-my-lees-tippie-en-die-mier-jose-palmer-15104670335091.jpg?v=1771270338"},{"product_id":"9781432309190","title":"Vlytige Geskenke","description":"","brand":"Topline","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31847868334195,"sku":"9781432309190","price":59.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/vlytige-geskenke9781432309190-847724.jpg?v=1771272175"},{"product_id":"9780799363180","title":"Leer My Lees (Vlak 1) - Tippie En Die Bok","description":"","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31877930582131,"sku":"9780799363180","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/leer-my-lees-tippie-en-die-bok-reinette-palmer-15104669646963.jpg?v=1771273321"},{"product_id":"9780799379945","title":"Leer My Lees (Vlak 3) - Tippie En Die Perd","description":"Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te le. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31880855519347,"sku":"9780799379945","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/tippie-en-die-perd-vlak-3-jose-palmer-15104670695539.jpg?v=1638234541"},{"product_id":"9780799379969","title":"Leer My Lees (Vlak 3) - Tippie Gaan See Toe","description":"\u003cp\u003eHierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Elke boek in die reeks bevat: ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te le.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31880855552115,"sku":"9780799379969","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/tippie-gaan-see-toe-jose-palmer-15104670826611.jpg?v=1638234723"},{"product_id":"9780799380019","title":"Leer My Lees (Vlak 3) - Tippie Plant 'n Boom","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eLeer Speel-Speel Lees Saam Met Tippie! \u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Hierdie Vrolik Geillustreerde Leesreeks Stel Die Beginnerleser Aan Eenvoudige Klanke Bekend En Is Reeds Baie Gewild.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Elke boek in die reeks bevat: ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te le. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31880855650419,"sku":"9780799380019","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-3-tippie-plant-n-boom9780799380019-385325.jpg?v=1711645731"},{"product_id":"9780799380026","title":"Leer My Lees (Vlak 3) - Tippie Kry Twee Vissies","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie!\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Elke boek in die reeks bevat: ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te le. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31880855683187,"sku":"9780799380026","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-3-tippie-kry-twee-vissies9780799380026-108797.jpg?v=1752708068"},{"product_id":"9780799384086","title":"Leer My Lees (Vlak 4) - Tippie Se Sywurms","description":"\u003cp\u003eHierdie Vrolik Geïllustreerde Leesreeks Stel.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Die Beginnerleser Aan Eenvoudige Klanke Bekend En Is Reeds Baie Gewild..Elke Boek In Die Reeks Bevat:.'N Kort, Eenvoudige En Prettige Storie Wat Gemik Is Op Die Ontwikkeling Van Leesvaardighede Vir Beginners;..Helder, Kindervriendelike Illustrasies;.'N Woordeskatlys, 'N Lys Met Die Enkelvoud, Meervoud En Verkleinwoord, Begripsvrae En 'N Bladsy Met “Voltooi Die Sinne” Gebaseer Op Die Leesstuk. Dit Stel Die Ouer, Terapeut En Onderwyser In Staat Om Begrip En Woordeskat Speel-Speel By Die Kind Vas Te Lê\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31880856010867,"sku":"9780799384086","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-4-tippie-se-sywurms9780799384086-411244.jpg?v=1752740937"},{"product_id":"9780799384055","title":"Leer My Lees (Vlak 4) - Tippie Gaan Leeupark Toe","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eLeer Speel-Speel Lees Saam Met Tippe!\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Hierdie Vrolik Geïllustreerde Leesreeks Stel Die Beginnerleser Aan Eenvoudige Klanke Bekend En Is Reeds Baie Gewild.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Elke Boek In Die Reeks Bevat:'N Kort, Eenvoudige En Prettige Storie Wat Gemik Is Op Die Ontwikkeling Van Leesvaardighede Vir Beginners;Helder, Kindervriendelike Illustrasies;.'N Woordeskatlys, 'N Lys Met Die Enkelvoud, Meervoud En Verkleinwoord, Begripsvrae En 'N Bladsy Met “Voltooi Die Sinne” Gebaseer Op Die Leesstuk.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Dit Stel Die Ouer, Terapeut En Onderwyser In Staat Om Begrip En Woordeskat Speel-Speel By Die Kind Vas Te Lê.\u003c\/p\u003e","brand":"Topline","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31880856043635,"sku":"9780799384055","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-4-tippie-gaan-leeupark-toe9780799384055-288830.jpg?v=1752670317"},{"product_id":"9780799384109","title":"Leer My Lees - Tippie Vang Vis","description":"\u003cp\u003eHierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eElke boek in die reeks bevat:\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e'n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003ehelder, kindervriendelike illustrasies;\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eBoonop is die reeks uitstekende waarde vir geld - dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31880856076403,"sku":"9780799384109","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-4-tippie-vang-vis9780799384109-866910.jpg?v=1711645732"},{"product_id":"9781485310341","title":"Die aardigste kinders op aarde 1","description":"Ontmoet vyf stuitige seuns en vyf mislike meisies!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31881001730163,"sku":"9781485310341","price":280.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/die-aardigste-kinders-op-aarde-19781485310341-755958.jpg?v=1709117683"},{"product_id":"9781920475574","title":"Die Smurfies: Wegkruipertjie - Waar is Spiere Smurf?","description":"","brand":"Topline","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31881133588595,"sku":"9781920475574","price":50.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/die-smurfies-wegkruipertjie-waar-is-spiere-smurf9781920475574-825085.jpg?v=1752730165"},{"product_id":"9781928446125","title":"Sprokie-Perde Omnibus","description":"Ontmoet vir Aandster, Sprakel, Krulkop en Vonkel in hierdie vier pragsprokies vol vriendskap en avontuur.","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31881137717363,"sku":"9781928446125","price":209.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/sprokie-perde-omnibus9781928446125-402075.jpg?v=1714362134"},{"product_id":"9781928446279","title":"Emosies - 'n Verliefde Katjie","description":"Dit is die storie van 'n katjie wat onkant gevang word deur 'n vreemde emosie: Sy wange bloos en vlinders fladder in sy magie ... Wat gaan met hom aan? Dit is nie net die storie van 'n katjie wat halsoorkop verlief is nie, maar dit leer jou ook hoe om eenvoudige oplossings te vind sodat jy kan leer hoe om rustig te wees, al woel vlinders in jou maag rond. Dis mos lekker om verlief te wees! Ontspanningsterapie gee speelse wenke aan die kind om in beheer van sy eie liggaam en emosies te wees. Dit gee die kind selfvertroue deur sy eie superkragte te ontdek ...\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31881137979507,"sku":"9781928446279","price":49.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/emosies-n-verliefde-katjie9781928446279-426367.jpg?v=1752666338"},{"product_id":"9780799363203","title":"Leer My Lees (Vlak 1) - Tippie Se Bal","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie!\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met \"voltooi die sinne\" gebaseer op die leesstuk.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Topline","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31881171107955,"sku":"9780799363203","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-1-tippie-se-bal9780799363203-901276.jpg?v=1752679459"},{"product_id":"9780799379938","title":"Lees My Leer (Vlak 3) - Tippie Loop In Die Reen","description":"Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31887400304755,"sku":"9780799379938","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/lees-my-leer-vlak-3-tippie-loop-in-die-reen9780799379938-982206.jpg?v=1752712661"},{"product_id":"9780799379952","title":"Leer My Lees (Vlak 3) - Tippie Ry Fiets","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie! \u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31887400370291,"sku":"9780799379952","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-3-tippie-ry-fiets9780799379952-665086.jpg?v=1752746963"},{"product_id":"9780799379976","title":"Leer My Lees (Vlak 3) - Tippie Kuier Op Die Plaas","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31887400403059,"sku":"9780799379976","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-3-tippie-kuier-op-die-plaas9780799379976-444997.jpg?v=1714447477"},{"product_id":"9780799379983","title":"Leer My Lees (Vlak 3) - Tippie Ry Met Die Trein","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie!\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e  Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003e Elke boek in die reeks bevat: ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te le.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31887400468595,"sku":"9780799379983","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-3-tippie-ry-met-die-trein9780799379983-989852.jpg?v=1752747935"},{"product_id":"9780799384031","title":"Leer My Lees (Vlak 4) - Tippie Se Nuwe Maat","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie.\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e  Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Elke boek in die reeks bevat:..'n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;..helder, kindervriendelike illustrasies;..'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.\u003c\/p\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31887400534131,"sku":"9780799384031","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/leer-my-lees-tippie-se-nuwe-maat-jose-palmer-15104671547507.jpg?v=1637610120"},{"product_id":"9780799384048","title":"Leer My Lees (Vlak 4) -  Tippie By Die Dieretuin","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eLeer Speel-Speel Lees Saam Met Tippie! \u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Hierdie Vrolik Geïllustreerde Leesreeks Stel Die Beginnerleser Aan Eenvoudige Klanke Bekend En Is Reeds Baie Gewild..Elke Boek In Die Reeks Bevat:…'N Kort, Eenvoudige En Prettige Storie Wat Gemik Is Op Die Ontwikkeling Van Leesvaardighede Vir Beginners;..Helder, Kindervriendelike Illustrasies;..\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e'N Woordeskatlys, 'N Lys Met Die Enkelvoud, Meervoud En Verkleinwoord, Begripsvrae En 'N Bladsy Met “Voltooi Die Sinne” Gebaseer Op Die Leesstuk. Dit Stel Die Ouer, Terapeut En Onderwyser In Staat Om Begrip En Woordeskat Speel-Speel By Die Kind Vas Te Lê.\u003c\/p\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31887400566899,"sku":"9780799384048","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-4-tippie-by-die-dieretuin9780799384048-970194.jpg?v=1752745479"},{"product_id":"9780799384062","title":"Leer My Lees (Vlak 4) - Tippie Gaan Lughawe Toe","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eLeer Speel-,Speel Lees Saam Met Tippie!\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Hierdie Vrolik Geïllustreerde Leesreeks Stel Die Beginnerleser Aan Eenvoudige Klanke Bekend En Is Reeds Baie Gewild.Elke Boek In Die Reeks Bevat:..'N Kort, Eenvoudige En Prettige Storie Wat Gemik Is Op Die Ontwikkeling Van Leesvaardighede Vir Beginners;.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Helder, Kindervriendelike Illustrasies;'N Woordeskatlys, 'N Lys Met Die Enkelvoud, Meervoud En Verkleinwoord, Begripsvrae En 'N Bladsy Met “Voltooi Die Sinne” Gebaseer Op Die Leesstuk. Dit Stel Die Ouer, Terapeut En Onderwyser In Staat Om Begrip En Woordeskat Speel-Speel By Die Kind Vas Te Lê.\u003c\/p\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31887400599667,"sku":"9780799384062","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-4-tippie-gaan-lughawe-toe9780799384062-651447.jpg?v=1752738011"},{"product_id":"9780799384079","title":"Leer My Lees (Vlak 4) - Tippie Maak Pizza","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eLeer Speel-Speel Lees Saam Met Tippie!\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie Vrolik Geïllustreerde Leesreeks Stel Die Beginnerleser Aan Eenvoudige Klanke Bekend En Is Reeds Baie Gewild.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eElke Boek In Die Reeks Bevat N Kort, Eenvoudige En Prettige Storie Wat Gemik Is Op Die Ontwikkeling Van Leesvaardighede Vir Beginners, Helder, Kindervriendelike Illustrasies, N Woordeskatlys, 'N Lys Met Die Enkelvoud, Meervoud En Verkleinwoord, Begripsvrae En 'N Bladsy Met “Voltooi Die Sinne” Gebaseer Op Die Leesstuk.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit Stel Die Ouer, Terapeut En Onderwyser In Staat Om Begrip En Woordeskat Speel-Speel By Die Kind Vas Te.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31887400632435,"sku":"9780799384079","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-4-tippie-maak-pizza9780799384079-825058.jpg?v=1714447477"},{"product_id":"9780799384116","title":"Leer My Lees (Vlak 4) - Tippie Verjaar","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eLeer Speel Lees Saam Met Tippie!\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Hierdie Vrolik Geïllustreerde Leesreeks Stel Die Beginnerleser Aan Eenvoudige Klanke Bekend En Is Reeds Baie Gewild…Elke Boek In Die Reeks Bevat:..'N Kort, Eenvoudige En Prettige Storie Wat Gemik Is Op Die Ontwikkeling Van Leesvaardighede Vir Beginners;..Helder, Kindervriendelike Illustrasies;.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e 'N Woordeskatlys, 'N Lys Met Die Enkelvoud, Meervoud En Verkleinwoord, Begripsvrae En 'N Bladsy Met “Voltooi Die Sinne” Gebaseer Op Die Leesstuk. Dit Stel Die Ouer, Terapeut En Onderwyser In Staat Om Begrip En Woordeskat Speel-Speel By Die Kind Vas Te Lê.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31887400665203,"sku":"9780799384116","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/9780799384116.jpg?v=1678431871"},{"product_id":"9780799384093","title":"Leer My Lees (Vlak 4) - Tippie Soek Insekte","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eLeer Speel-Speel Lees Saam Met Tippie!\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Hierdie Vrolik Geïllustreerde Leesreeks Stel Die Beginnerleser Aan Eenvoudige Klanke Bekend En Is Reeds Baie Gewild..Elke Boek In Die Reeks Bevat:..'N Kort, Eenvoudige En Prettige Storie Wat Gemik Is Op Die Ontwikkeling Van Leesvaardighede Vir Beginners;..Helder, Kindervriendelike Illustrasies;..'N Woordeskatlys,\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e 'N Lys Met Die Enkelvoud, Meervoud En Verkleinwoord, Begripsvrae En 'N Bladsy Met “Voltooi Die Sinne” Gebaseer Op Die Leesstuk. Dit Stel Die Ouer, Terapeut En Onderwyser In Staat Om Begrip En Woordeskat Speel-Speel By Die Kind Vas Te Lê\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31887400697971,"sku":"9780799384093","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-4-tippie-soek-insekte9780799384093-828488.jpg?v=1752748110"},{"product_id":"9780799384123","title":"Leer My Lees (Vlak 4) - Tippie Gaan Ysskaats","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eLeer Speel-Speel Lees Saam Met Tippie!\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Hierdie Vrolik Geïllustreerde Leesreeks Stel Die Beginnerleser Aan Eenvoudige Klanke Bekend En Is Reeds Baie Gewild…Elke Boek In Die Reeks Bevat:..'N Kort, Eenvoudige En Prettige Storie Wat Gemik Is Op Die Ontwikkeling Van Leesvaardighede Vir Beginners;…Helder, Kindervriendelike Illustrasies;..\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e 'N Woordeskatlys, 'N Lys Met Die Enkelvoud, Meervoud En Verkleinwoord, Begripsvrae En 'N Bladsy Met “Voltooi Die Sinne” Gebaseer Op Die Leesstuk. Dit Stel Die Ouer, Terapeut En Onderwyser In Staat Om Begrip En Woordeskat Speel-Speel By Die Kind Vas Te Lê.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Topline","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31887400730739,"sku":"9780799384123","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-4-tippie-gaan-ysskaats9780799384123-887049.jpg?v=1752722275"},{"product_id":"9781920660222","title":"Avonture Op Die Plaas","description":"Jou ses gunstelingplaasstories nou in een boek! Boer Frans se plaas l? lekker knus langs ?n klein stroompie ver van die stad af. Op die plaas bly baie diere gelukkig saam. Lees in hierdie pragtige boek met sy kleurvolle illustrasies van al die diere se avonture.\r\nStories in hierdie bundel: Gertjie se uitstappie; Hansie vlieg weg!; Manie Muis skrik groot; Boel en Dolla; Ses stoute varkies; ?n Indringer op die plaas.","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31900182216819,"sku":"9781920660222","price":262.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/avonture-op-die-plaas-hardback-15105114570867.jpg?v=1637156176"},{"product_id":"9780799375558","title":"Leer My Lees (Vlak 2) - Tippie En Die Braai","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie!\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos 'eu', 'ie' en 'ou' bekend\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e .Die eerste agt boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Die tweede reeks stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.\u003c\/p\u003e","brand":"Topline","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31929490571379,"sku":"9780799375558","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-2-tippie-en-die-braai9780799375558-915225.jpg?v=1752701811"},{"product_id":"9780799363197","title":"Leer My Lees (Vlak 1) - Tippie En Die Kam","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie!\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met \"voltooi die sinne\" gebaseer op die leesstuk.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31942618677363,"sku":"9780799363197","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-1-tippie-en-die-kam9780799363197-350852.jpg?v=1752729419"},{"product_id":"9780799372809","title":"Leer My Lees (Vlak 2) - Tippie En Die Leer","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos 'eu', 'ie' en 'ou' bekend.Die eerste agt boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Die tweede reeks stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Topline","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31942618710131,"sku":"9780799372809","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-2-tippie-en-die-leer9780799372809-797249.jpg?v=1711645731"},{"product_id":"9780799377354","title":"Leer My Lees (Vlak 1) - Tippie En Die Bul","description":"","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31945375350899,"sku":"9780799377354","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-1-tippie-en-die-bul9780799377354-331531.jpg?v=1711645730"},{"product_id":"9780799363166","title":"Leer My Lees (Vlak 1) - Tippie Se Jas","description":"","brand":"Topline","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31950025293939,"sku":"9780799363166","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-1-tippie-se-jas9780799363166-322363.jpg?v=1711645730"},{"product_id":"9780799363142","title":"Hallo Tippie Vlak 1","description":"Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met 'voltooi die sinne' gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e","brand":"Topline","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31972097818739,"sku":"9780799363142","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-1-hallo-tippie9780799363142-834013.jpg?v=1752701829"},{"product_id":"9780799363173","title":"Leer My Lees (Vlak 1) - Tippie En Die Kat","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie!\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met \"voltooi die sinne\" gebaseer op die leesstuk.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.\u003c\/p\u003e","brand":"Topline","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31972097949811,"sku":"9780799363173","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-1-tippie-en-die-kat9780799363173-550041.jpg?v=1752738974"},{"product_id":"9780799372779","title":"Leer My Lees (Vlak 2) - Tippie En Die Boom","description":"Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos 'eu', 'ie' en 'ou' bekend.Die eerste agt boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild. Die tweede reeks stel die jong leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31972097982579,"sku":"9780799372779","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/9780799372779.jpg?v=1677069101"},{"product_id":"9780799372793","title":"Leer My Lees (Vlak 2) - Tippie En Die Duur Mat","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie!\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos 'eu', 'ie' en 'ou' bekend.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Die eerste agt boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Die tweede reeks stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Topline","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31972098015347,"sku":"9780799372793","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-2-tippie-en-die-duur-mat9780799372793-567333.jpg?v=1711645731"},{"product_id":"9780799372816","title":"Leer My Lees (Vlak 2) - Tippie En Die Uil","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos 'eu', 'ie' en 'ou' bekend.Die eerste agt boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Die tweede reeks stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31972098048115,"sku":"9780799372816","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-2-tippie-en-die-uil9780799372816-228483.jpg?v=1711645731"},{"product_id":"9780799375541","title":"Leer My Lees (Vlak 2) - Tippie Soek 'n Boek","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie\u003c\/strong\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos 'eu', 'ie' en 'ou' bekend.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Die eerste agt boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild. Die tweede reeks stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.\u003c\/p\u003e","brand":"Topline","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31972098146419,"sku":"9780799375541","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/tippie-soek-n-boek-jose-palmer-15104670433395.jpg?v=1638235094"},{"product_id":"9780799380002","title":"Leer My Lees (Vlak 3) - Tippie Bad Vir Woef","description":"\u003cp\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31972098179187,"sku":"9780799380002","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-3-tippie-bad-vir-woef9780799380002-523837.jpg?v=1711645731"},{"product_id":"9781920660482","title":"Miesiemuis Gaan Visvang Plakkerboek","description":"Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak. In elke boek kan jy 'n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef.","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31972125868147,"sku":"9781920660482","price":76.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/miesiemuis-gaan-visvang-plakkerboek-francois-gilson-15105115521139.jpg?v=1637690938"},{"product_id":"9781920660499","title":"Miesiemuis Is Siek Plakkerboek","description":"Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde.\r\n\r\nGebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak.\r\n\r\nIn elke boek kan jy ’n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef.","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31972125900915,"sku":"9781920660499","price":76.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/miesiemuis-is-siek-plakkerboek-francois-gilson-15105115488371.jpg?v=1637690945"},{"product_id":"9781920660505","title":"Miesiemuis In Die Kombuis Plakkerboek","description":"Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde.\r\n\r\nGebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak.\r\n\r\nIn elke boek kan jy ’n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef.","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31972125933683,"sku":"9781920660505","price":76.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/miesiemuis-in-die-kombuis-plakkerboek-francois-gilson-15105115553907.jpg?v=1752672077"},{"product_id":"9781920679545","title":"Jesus Liedjies Book + Cd","description":"\u003cp\u003e'n Klein bloemlesing uit die Afrikaanse Christelike liedereskat vir kinders. Hier vind u kind sowel ou bekendes soos 'Laat on skyn vir Jesus' en 'As Hy weer kom' as nuwer gunstelinge soos 'Stapsoldaatjie'. Dikwels besef 'n mens eers later in jou lewe watter kosbare riglyne Christelike liedjies in jou wordingsjare gele het.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31989910667379,"sku":"9781920679545","price":89.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/jesus-liedjies-book-cd9781920679545-414655.jpg?v=1709121104"},{"product_id":"9781928446156","title":"Eerste Leesboeke - Myne, Myne Myne! Se Die Ystervark","description":"Gratis Aktiwiteitspakket beskikbaar!\r\n\r\nEendag kom ’n ystervark kuier, maar hy is\r\n\r\nbaie ongeskik. Hy wil niks met Ben deel nie.\r\n\r\nBen wil nie meer met ystervark speel nie.","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31997255778419,"sku":"9781928446156","price":67.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/eerste-leesboeke-myne-myne-myne-se-die-ystervark-karen-owen-15105119944819.jpg?v=1637351638"},{"product_id":"9781928446200","title":"Eerste Leesboeke Bohaai Op Die Bus","description":"Daar is geen bohaai op Silas se bus nie, maar die passasiers begin moeilikheid maak! Is dit te veel bohaai vir Silas se bus?","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32007943585907,"sku":"9781928446200","price":67.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/bohaai-op-die-bus-fantasi-15125278064755.jpg?v=1637196488"},{"product_id":"9781869197964","title":"Asterix En Die Goue Sekel","description":"'n Ramp het Asterix en Obelix se Galliese dorpie getref: Abrakadabrix, die druide, se goue sekel het gebreek. Sonder sy goue sekel kan hy nie die jaarlikse druide-saamtrek bywoon nie - of voelent oes vir die towerbrousel waarmee die Romeinse legioene afgeweer moet word nie.\u003cbr\u003e","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":41834646962291,"sku":"9781869197964","price":124.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/asterix-en-die-goue-sekel9781869197964-206530.jpg?v=1752670219"},{"product_id":"9781920660048","title":"Ses Stoute Varkies","description":"Daar Is Ses Nuwe Varkies Op Die Plaas! Maar Hoe Groter Hulle Word, Hoe Stouter Word Hulle. Haan Roep Al Die Plaasdiere Bymekaar Om Te Kom Help Om Die Ses Karnallies ’N Paar Lesse In Goeie Maniere Te Leer.","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32028264235123,"sku":"9781920660048","price":45.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/avonture-op-die-plaas-5-ses-stoute-varkies-isabella-camino-15183904997491.jpg?v=1637156350"}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/collections\/0001-1843566493744068451.png?v=1749561424","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/collections\/afrikaans-kids-books.oembed?page=5","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}