{"title":"Afrikaans Kids Books","description":"\u003cdiv\u003eAre you looking for\u003cstrong\u003e captivating and educational Afrikaans stories\u003c\/strong\u003e for the little ones? Look no further! We are excited to introduce our collection of Afrikaans kids books that are sure to delight young readers.\u003cbr\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eOur carefully curated selection of Afrikaans kids books not only entertains but also encourages language development and\u003cstrong\u003e fosters a love for reading. \u003c\/strong\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eWhether you are a native Afrikaans speaker or wish to introduce the little ones to a new language, our books offer a wonderful opportunity to \u003cstrong\u003eexplore the richness of Afrikaans literature.\u003c\/strong\u003e From enchanting stories to educational content, our collection covers a wide range of topics and reading levels suitable for different age groups.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e\u003c\/div\u003e","products":[{"product_id":"9780799358674","title":"My Groot Boek Oor Dans","description":"","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":15101309255795,"sku":"9780799358674","price":79.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/my-groot-boek-oor-dans9780799358674-802938.jpg?v=1771239962"},{"product_id":"9780799372847","title":"Leer My Lees (Vlak 2) - Tippie Se Kous","description":"","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":30309324324979,"sku":"9780799372847","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-2-tippie-se-kous9780799372847-487798.jpg?v=1771261140"},{"product_id":"9780799372786","title":"Leer My Lees (Vlak 2) - Tippie En Die Haas","description":"Leer speel - speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos 'eu', 'ie' en 'ou' bekend.Die eerste agt boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild. Die tweede reeks stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.\u003cbr\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31789827358835,"sku":"9780799372786","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-2-tippie-en-die-haas9780799372786-295728.jpg?v=1771269801"},{"product_id":"9781432309190","title":"Vlytige Geskenke","description":"","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31847868334195,"sku":"9781432309190","price":59.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/vlytige-geskenke9781432309190-847724.jpg?v=1771272175"},{"product_id":"9780799363180","title":"Leer My Lees (Vlak 1) - Tippie En Die Bok","description":"","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31877930582131,"sku":"9780799363180","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/leer-my-lees-tippie-en-die-bok-reinette-palmer-15104669646963.jpg?v=1771273321"},{"product_id":"9780799379945","title":"Leer My Lees (Vlak 3) - Tippie En Die Perd","description":"Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te le. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31880855519347,"sku":"9780799379945","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/tippie-en-die-perd-vlak-3-jose-palmer-15104670695539.jpg?v=1638234541"},{"product_id":"9780799379969","title":"Leer My Lees (Vlak 3) - Tippie Gaan See Toe","description":"\u003cp\u003eHierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Elke boek in die reeks bevat: ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te le.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31880855552115,"sku":"9780799379969","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/tippie-gaan-see-toe-jose-palmer-15104670826611.jpg?v=1638234723"},{"product_id":"9780799380019","title":"Leer My Lees (Vlak 3) - Tippie Plant 'n Boom","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eLeer Speel-Speel Lees Saam Met Tippie! \u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Hierdie Vrolik Geillustreerde Leesreeks Stel Die Beginnerleser Aan Eenvoudige Klanke Bekend En Is Reeds Baie Gewild.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Elke boek in die reeks bevat: ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te le. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31880855650419,"sku":"9780799380019","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-3-tippie-plant-n-boom9780799380019-385325.jpg?v=1711645731"},{"product_id":"9780799380026","title":"Leer My Lees (Vlak 3) - Tippie Kry Twee Vissies","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie!\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Elke boek in die reeks bevat: ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te le. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31880855683187,"sku":"9780799380026","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-3-tippie-kry-twee-vissies9780799380026-108797.jpg?v=1752708068"},{"product_id":"9780799384086","title":"Leer My Lees (Vlak 4) - Tippie Se Sywurms","description":"\u003cp\u003eHierdie Vrolik Geïllustreerde Leesreeks Stel.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Die Beginnerleser Aan Eenvoudige Klanke Bekend En Is Reeds Baie Gewild..Elke Boek In Die Reeks Bevat:.'N Kort, Eenvoudige En Prettige Storie Wat Gemik Is Op Die Ontwikkeling Van Leesvaardighede Vir Beginners;..Helder, Kindervriendelike Illustrasies;.'N Woordeskatlys, 'N Lys Met Die Enkelvoud, Meervoud En Verkleinwoord, Begripsvrae En 'N Bladsy Met “Voltooi Die Sinne” Gebaseer Op Die Leesstuk. Dit Stel Die Ouer, Terapeut En Onderwyser In Staat Om Begrip En Woordeskat Speel-Speel By Die Kind Vas Te Lê\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31880856010867,"sku":"9780799384086","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-4-tippie-se-sywurms9780799384086-411244.jpg?v=1752740937"},{"product_id":"9781920475574","title":"Die Smurfies: Wegkruipertjie - Waar is Spiere Smurf?","description":"","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31881133588595,"sku":"9781920475574","price":50.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/die-smurfies-wegkruipertjie-waar-is-spiere-smurf9781920475574-825085.jpg?v=1752730165"},{"product_id":"9781920660734","title":"My Eerste Boek Oor Speelgoed","description":"Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as 'n dubbelblad vol plakkers wat oor en oor gebruik kan word. Die unieke kunswerk en handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks aktiwiteitsboeke 'n moet- vir elke jong kind!\u003cbr\u003e","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31881135489139,"sku":"9781920660734","price":49.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/my-eerste-boek-oor-speelgoed9781920660734-908035.jpg?v=1752712614"},{"product_id":"9780799379938","title":"Lees My Leer (Vlak 3) - Tippie Loop In Die Reen","description":"Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31887400304755,"sku":"9780799379938","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/lees-my-leer-vlak-3-tippie-loop-in-die-reen9780799379938-982206.jpg?v=1752712661"},{"product_id":"9780799379952","title":"Leer My Lees (Vlak 3) - Tippie Ry Fiets","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie! \u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31887400370291,"sku":"9780799379952","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-3-tippie-ry-fiets9780799379952-665086.jpg?v=1752746963"},{"product_id":"9780799379976","title":"Leer My Lees (Vlak 3) - Tippie Kuier Op Die Plaas","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31887400403059,"sku":"9780799379976","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-3-tippie-kuier-op-die-plaas9780799379976-444997.jpg?v=1714447477"},{"product_id":"9780799379983","title":"Leer My Lees (Vlak 3) - Tippie Ry Met Die Trein","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie!\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e  Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003e Elke boek in die reeks bevat: ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te le.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31887400468595,"sku":"9780799379983","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-3-tippie-ry-met-die-trein9780799379983-989852.jpg?v=1752747935"},{"product_id":"9780799375558","title":"Leer My Lees (Vlak 2) - Tippie En Die Braai","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie!\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos 'eu', 'ie' en 'ou' bekend\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e .Die eerste agt boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Die tweede reeks stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31929490571379,"sku":"9780799375558","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-2-tippie-en-die-braai9780799375558-915225.jpg?v=1752701811"},{"product_id":"9780799363197","title":"Leer My Lees (Vlak 1) - Tippie En Die Kam","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie!\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met \"voltooi die sinne\" gebaseer op die leesstuk.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31942618677363,"sku":"9780799363197","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-1-tippie-en-die-kam9780799363197-350852.jpg?v=1752729419"},{"product_id":"9780799372809","title":"Leer My Lees (Vlak 2) - Tippie En Die Leer","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos 'eu', 'ie' en 'ou' bekend.Die eerste agt boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Die tweede reeks stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31942618710131,"sku":"9780799372809","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-2-tippie-en-die-leer9780799372809-797249.jpg?v=1711645731"},{"product_id":"9780799377354","title":"Leer My Lees (Vlak 1) - Tippie En Die Bul","description":"","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31945375350899,"sku":"9780799377354","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-1-tippie-en-die-bul9780799377354-331531.jpg?v=1711645730"},{"product_id":"9780799363166","title":"Leer My Lees (Vlak 1) - Tippie Se Jas","description":"","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31950025293939,"sku":"9780799363166","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-1-tippie-se-jas9780799363166-322363.jpg?v=1711645730"},{"product_id":"9780799363142","title":"Hallo Tippie Vlak 1","description":"Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met 'voltooi die sinne' gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31972097818739,"sku":"9780799363142","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-1-hallo-tippie9780799363142-834013.jpg?v=1752701829"},{"product_id":"9780799372779","title":"Leer My Lees (Vlak 2) - Tippie En Die Boom","description":"Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos 'eu', 'ie' en 'ou' bekend.Die eerste agt boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild. Die tweede reeks stel die jong leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31972097982579,"sku":"9780799372779","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/9780799372779.jpg?v=1677069101"},{"product_id":"9780799372816","title":"Leer My Lees (Vlak 2) - Tippie En Die Uil","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos 'eu', 'ie' en 'ou' bekend.Die eerste agt boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Die tweede reeks stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31972098048115,"sku":"9780799372816","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-2-tippie-en-die-uil9780799372816-228483.jpg?v=1711645731"},{"product_id":"9780799375541","title":"Leer My Lees (Vlak 2) - Tippie Soek 'n Boek","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie\u003c\/strong\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos 'eu', 'ie' en 'ou' bekend.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Die eerste agt boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild. Die tweede reeks stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31972098146419,"sku":"9780799375541","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/tippie-soek-n-boek-jose-palmer-15104670433395.jpg?v=1638235094"},{"product_id":"9780799380002","title":"Leer My Lees (Vlak 3) - Tippie Bad Vir Woef","description":"\u003cp\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31972098179187,"sku":"9780799380002","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/leer-my-lees-vlak-3-tippie-bad-vir-woef9780799380002-523837.jpg?v=1711645731"},{"product_id":"9780798151313","title":"Skat Van Carlos Da Costa","description":"","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32040547516531,"sku":"9780798151313","price":39.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/skat-van-carlos-da-costa9780798151313-769999.jpg?v=1752728447"},{"product_id":"9780799390599","title":"Video Idees","description":"\u003cp\u003eMaak fantastiese video's en animasie om op YouTube te plaas en met jou vriende te deel!\u003cbr\u003e Droom jy daarvan om die volgende YouTube-sensasie te word? Of hou jy net daarvan om video's te maak? Moet jy 'n videojoernaal vir 'n skoolprojek maak? Ontdek die videomaak-proses van draaiboek tot skerm, met praktiese wenke, raad en kortpaaie vir jou eie opwindende projekte tuis.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie boek bevat al die inligting wat jy nodig het om jou eie video's te maak. Ontdek die beste kamerahoeke, leer hoe om videomateriaal te redigeer, hoe om jou video aanlyn te kry, en hoe om veilig op die internet te bly. Gaan jy jou eie weervoorspelling opneem? 'n Kosmaakdemonstrasie verfilm? Jou troeteldier se lawwe toertjies op video vaslê? Of met die kamera oor jou geheime talente gesels? Video-idees bevat alles wat jy nodig het om die beste video's ooit te maak - van die keuse van jou kostuums tot daardie baie belangrike post-produksie-kortpaaie.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOf jy nou spesiale geleenthede opneem, jou eie animasievideo's maak, 'n rekenaarspeletjie resenseer of 'n musiekvideo maak - hierdie briljante boek sal jou help om 'n ster en 'n videojoernalis te word!\u003c\/p\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32040551317619,"sku":"9780799390599","price":110.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/video-idees-tim-grabham-15210083287155.jpg?v=1638288541"},{"product_id":"9781485310778","title":"Dr Seuss - Een Vis Twee Visse Rooi Vis Seevisse","description":"\u003cp style=\"box-sizing: border-box; margin: 0px 0px 10px; font-size: 14px; color: rgb(0, 0, 0); font-family: \" century gothic helvetica arial sans-serif\u003eHier en daar, ja, hier en daar, woon snaakse goed, sowaar! Ontmoet ’n Jing wat sing, ’n Goks wat boks en ander diere met vreemde maniere in hierdie snaakse stories waar teenoorgesteldes, kleure, getalle en allerhande lawwe dinge ontdek word.\u003c\/p\u003e    \u003cp style=\"box-sizing: border-box; margin: 0px 0px 10px; font-size: 14px; color: rgb(0, 0, 0); font-family: \" century gothic helvetica arial sans-serif\u003eTheodor Seuss Geisel (1904 –1991) is een van die bekendste en geliefste kinderboekskrywers van alle tye. Hy het ongeveer 60 kinderboeke geskryf en geïllustreer, waarvan 600 miljoen eksemplare verkoop is en vertalings in 30 tale beskikbaar is. Protea Boekhuis publiseer in 2019 die Afrikaanse vertalings van die volgende Engelse titels: \u003cem style=\"box-sizing: border-box; margin: 0px;\"\u003eWhat pet should I get?\u003c\/em\u003e; \u003cem style=\"box-sizing: border-box; margin: 0px;\"\u003eHow the Grinch stole Christmas!\u003c\/em\u003e; \u003cem style=\"box-sizing: border-box; margin: 0px;\"\u003eHorton\u003c\/em\u003e \u003cem style=\"box-sizing: border-box; margin: 0px;\"\u003ehears a Who!\u003c\/em\u003e en \u003cem style=\"box-sizing: border-box; margin: 0px;\"\u003eOne fish two fish red fish blue fish\u003c\/em\u003e.\u003c\/p\u003e  ","brand":"PROTEA DISTRIBUTION","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32040629272691,"sku":"9781485310778","price":170.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/dr-seuss-een-vis-twee-visse-rooi-vis-seevisse-dr-seuss-15210310336627.jpg?v=1637339765"},{"product_id":"9781431428755","title":"Kantiga Finds the Perfect Name (Afrikaans)","description":"Kantiga Finds the Perfect Name is a beautiful tale, infused with some magic that reimagines a popular African folklore for the modern child. \"There was once a beautiful little girl with a heart as big as her name, Kantiga.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eBut Kantiga did not like her name.\" Hearing this, her Gogo tells her a magical family tale inspired by the folklore of the magical cracked clay pot. The magical clay pot is appears to be useless because it is cracked and broken, yet we learn how this flaw that makes it more than perfect. Follow this beautiful tale, full of colour and folklore, as Kantiga tries to find the perfect name and on the journey learns a bit more about who she is and where she is from.","brand":"JACANA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32096303153267,"sku":"9781431428755","price":105.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/kantiga-finds-the-perfect-name-afrikaans-mabel-mnensa-15577560875123.jpg?v=1637559360"},{"product_id":"9781432304195","title":"Kaptein Pipskwiek","description":"","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39322333118579,"sku":"9781432304195","price":117.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/kaptein-pipskwiek9781432304195-575408.jpg?v=1752731060"},{"product_id":"9780799392388","title":"Zinzi en Saffraan: Paddas en plante","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Zinzi en Saffraan: Paddas en plante By Asia Citro \u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eZinzi en haar kat, Saffraan, red 'n magdom magiese kreature!\u003cbr\u003eHierdie reeks, bestaande uit ses titels, bevat al die regte bestanddele vir 'n opwindende leeservaring: magiese diere, monsters, avontuur en raaisels wat opgelos word met behulp van wetenskaplike eksperimente.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn haar avonture word Zinzi bygestaan deur haar getroue kat, Saffraan. Elke meisie het immers 'n kat vir goeie raad nodig! In hierdie boek ontvang Zinzi en Saffraan 'n besoeker, Pip, wat 'n vreemde voorwerp het: 'n gloeiende saadjie. Die drie vriende moet vinnig uitvind wat die saadjie nodig het om te groei voordat dit te laat is.\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32101369151603,"sku":"9780799392388","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/zinzi-en-saffraan-paddas-en-plante-asia-citro-15411400999027.jpg?v=1752705814"},{"product_id":"9780799397239","title":"Diereverkenners - Lola En Die Singende Orgidee","description":"\u003cp\u003eLola die ysbeer is op pad na die reënwoud vir ’n asemrowende avontuur! Haar maats dink sy is verspot, maar Lola is ’n beer met ’n plan. Sy is vasbeslote om die seldsame Singende Orgidee te kry, en niks en niemand gaan haar keer nie. Kom saam met Lola op ’n pretbelaaide avontuur, en ontdek daarna die inspirerende verhale van drie regte plantsoekers. Waarheen sal jou avonture jou neem?\u003c\/p\u003e","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39328450936947,"sku":"9780799397239","price":130.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/diereverkenners-lola-en-die-singende-orgidee9780799397239-691287.jpg?v=1752718131"},{"product_id":"9780639601731","title":"Esther Mahlangu Vanessa Covender Elsje Neethling","description":"\u003cp\u003eESTHER, VANESSA, ELSJE: Vrouehelde van Suid-Afrika Vaandeldraers; vrouehelde; inspirerende vroue van Suid-Afrika. Hierdie besonderse reeks bevat die verhale van 12 vrouens wat verdien om gevier te word; vrouens wat enigeen sal inspireer. Van bekende vrouens soos Thuli Madonsela, Caster Semenya en Vanessa Govender, tot meer onbesonge helde soos Grizelda Grootboom en Suna Venter. Met unieke, kleurvolle illustrasies deur Linki Brand, is hierdie reeks 'n moet-hê vir elke jong leser. Die reeks is ook te koop in 'n pragtige bokspak (ISBN 978 0 6396 0837 2) wat waarde vir geld, die ideale geskenk en 'n fantastiese versamelaarsitem is.\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39344634298483,"sku":"9780639601731","price":105.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/esther-mahlangu-vanessa-covender-elsje-neethling9780639601731-615961.jpg?v=1752684114"},{"product_id":"9780639602660","title":"Z-A-K - Die Avonture Van Lionel Afrika","description":"Die dag toe die aliens gekom het, het doodgewoon begin.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eLionel Afrika sou daardie oggend nooit kon raai dat hy en sy beste vriend, Mitch, teen die aand op 'n ruimtereis sou gaan nie. Nog minder het hy geweet dat hulle paaie baie ure later sou skei, en dat hy alleen op 'n vreemde plek in die middel van die kosmos sou agterbly. Maar gelukkig is hy nie heeltemal alleen nie. Grol en Slom, die twee Anuras wat hom aan brulpaddas herinner, ontferm hulle oor hom en maak dit hulle missie\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eom hom te beskerm. Hulle sal nie rus voor hy sy vriende weer gevind het nie. En so begin die grootste avontuur van Lionel se lewe!\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eHierdie is die aksiebelaaide derde boek in die nabye toekoms en fantasie reeks Z-A-K.","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39348596211827,"sku":"9780639602660","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/z-a-k-die-avonture-van-lionel-afrika9780639602660-709298.jpg?v=1714455278"},{"product_id":"9780639604589","title":"Briewe Van Mieliepit","description":"","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39348598440051,"sku":"9780639604589","price":145.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/briewe-van-mieliepit9780639604589-165643.jpg?v=1709116608"},{"product_id":"9781485313090","title":"Kroniek Van Die Wolkperde","description":"","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39421783310451,"sku":"9781485313090","price":265.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/kroniek-van-die-wolkperde9781485313090-551971.jpg?v=1752716458"},{"product_id":"9780639608150","title":"Soektog","description":"\u003cp\u003eClint Fryer is deel van ’n groep kinders wat in Huis Helderlig bly, maar al die kinders noem dit sommer Huis Hindernis. Matrone Busiswe meen die kinders wat alewig onder haar voete is, is net ’n hindernis vir haar ... Min weet sy van die avonture wat die kinders beleef! In Die soektog besef die kinders alles is nie pluis nie. Eers kry hulle nie meer iets soets om te eet nie en dan hoor hulle daar’s nie genoeg geld vir hulle om aan sportaktiwiteite deel te neem nie. Dis veral onregverdig omdat Verna op pad was om aan die Nasionale Danskampioenskap deel te neem. Die mislike Dedrei, die dogter van die welsyntannie, mag dan nog steeds deelneem. Clint en sy maats besluit om ’n soektog te loods en uit te vind wat aangaan ...\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39425116602483,"sku":"9780639608150","price":70.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/soektog9780639608150-636943.jpg?v=1752672326"},{"product_id":"9780799399745","title":"Dolfie Weerwolfie En Die Volle Maan","description":"Hierdie hoogsgewilde Nederlandse reeks oor ’n jong seuntjie wat op sy sewende verjaarsdag ’n weerwolf word, is vir die eerste keer in Afrikaans vertaal! Kinders sal mal wees oor Dolfie en sy vriende se humoristiese avonture. ’n Opwindende reeks wat hope pret waarborg!\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eDolfie Weerwolfie: Volmaan\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eDolfie is saam met sy klasmaats op ’n skoolkamp. Hope pret en kattekwaad wag net om die draai …\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eEen aand sit al die kinders om die kampvuur. Dis volmaan, en die onderwyser vertel ’n storie.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eSkielik begin Dolfie kriewel. Hy is weer besig om wolf te word! Hy hardloop geskok in die bos in. Niemand mag weet wat hy is nie!\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eMaar Noura kom agter iets is fout en besluit om vir Dolfie te agtervolg …","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39657007775859,"sku":"9780799399745","price":135.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/dolfie-weerwolfie-en-die-volle-maan9780799399745-159306.jpg?v=1752716986"},{"product_id":"9780639604664","title":"Silwertand","description":"","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39722981130355,"sku":"9780639604664","price":140.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/silwertand9780639604664-530523.jpg?v=1752748599"},{"product_id":"9781776353248","title":"Z-A-K - Die Geheime Van Zenkion","description":"Die lang reis na die planeet Zenkion is uiteindelik verby, maar vir Mitch Wilson is dit ’n antiklimaks omdat sy beste vriend, Lionel, dit nie saam met hom tot op Zenkion gemaak het nie. Min weet hy dat hy nog nie die laaste van Lionel gesien het nie. Is die beweringe waar dat die mense van Deltaville iewers op Zenkion aangehou word? Sal Mitch en Lionel dit regkry om hulle gesinne weer te vind, en is Imke se Aarde-ouma ook daar? Imke se pad kruis onverwags met die van haar pa, Drogan. Gaan hy haar probeer verhoed om saam met Mitch-hulle terug te gaan Aarde toe as alles uiteindelik verby is? Wat gaan eintlik op Zenkion aan, en hoe pas die Aardbewoners in die prentjie?\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eBeleef die avontuur saam met die drie vriende en vind uit hoe die laaste stukkies van die legkaart inmekaarpas.","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39813224824947,"sku":"9781776353248","price":155.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/z-a-k-die-geheime-van-zenkion9781776353248-127323.jpg?v=1752668125"},{"product_id":"9781919764726","title":"Wat 'n Diep Duik!","description":"","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39862865690739,"sku":"9781919764726","price":39.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/wat-n-diep-duik9781919764726-291630.jpg?v=1752716260"},{"product_id":"9781776250981","title":"Krok En Dil 5 - In Die Lug","description":"","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39872542113907,"sku":"9781776250981","price":39.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/krok-en-dil-5-in-die-lug9781776250981-294314.jpg?v=1752701974"},{"product_id":"9781776251087","title":"Krok En Dil 10 - Die Suur Sap","description":"","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39872552370291,"sku":"9781776251087","price":39.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/krok-en-dil-10-die-suur-sap9781776251087-879217.jpg?v=1752668587"},{"product_id":"9781776353309","title":"Poppie Viool en die Swartwoud-Arende","description":"\u003cp\u003ePoppie Viljoen is op pad na die Swartwoud Kinderhuis toe na eers haar ouma en toe haar oupa oorlede is. Sy is alleen. En al wat sy oorhet, is 'n viool wat al lank in die familie is. Van die oomblik dat sy by die kinderhuis aankom, hoor sy die gerugte oor spinnekoppe wat so groot is soos katte en mensvreter-arende ... Poppie steur haar nie veel daaraan nie tot sy een aand voorgestel word aan professor Mancini, 'n pratende portret. Hy is eintlik 'n musiekonderwyser. Hy lei Poppie om te ontdek dat haar viool baie spesiaal is ... en dat die musiek van haar viool die krag het om mensvreter-arende se harte te verander sodat hulle uiteindelik weer mense word. Hierdie boeiende storie word pragtig vertel deur die bekroonde skrywer Jan Vermeulen. Die storie van Poppie Viool sal lesers herinner aan die krag van musiek en liefde!\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39910202343539,"sku":"9781776353309","price":145.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/poppie-viool-en-die-swartwoud-arende9781776353309-252932.jpg?v=1752742063"},{"product_id":"9781928530954","title":"Hoopoe Land","description":"","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39926376005747,"sku":"9781928530954","price":175.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/hoopoe-land9781928530954-395874.jpg?v=1752673010"},{"product_id":"9780798178822","title":"Nimmermeer","description":"","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39988175994995,"sku":"9780798178822","price":129.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/nimmermeer-jessica-townsend-29648492527731.jpg?v=1752681444"},{"product_id":"9781485301264","title":"Hoe Om 'N Draak Se Vloek Te Fnuik","description":"\u003cp\u003eKan Harwarrus die teengif vir dodelike Gadderitis kry en teen die Doodstand baklei? Kan hy Brandalf die Besetene se byl oorleef en weer die held wees?\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40026891354227,"sku":"9781485301264","price":129.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/hoe-om-n-draak-se-vloek-te-fnuik9781485301264-709240.jpg?v=1709120308"},{"product_id":"9781920217686","title":"Blinktand Van Bosveldparadys","description":"Blinktand van Bosveldparadys is 'n lekkerleesboek oor die avonture van Blinktand, die grootste, sterkste en slimste vlakvark wat ooit in Bosveldparadys geleef het. In hierdie avontuurlike reis beleef die jong leser nie net gevaarlike gebeure, drama en spanning saam met Blinktand en sy bekkige vriend Kierie kraai nie, maar ook humoristiese situasies wat lesers - jonk en oud - sal laat skaterlag.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e","brand":"BRIZA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40143641116787,"sku":"9781920217686","price":255.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/blinktand-van-bosveldparadys9781920217686-813121.jpg?v=1709116285"},{"product_id":"9781928469513","title":"Fancy Nancy Clancy - Ultra Aktiwiteite","description":"Kinders sal nooit verveeld wees as hulle 'n ULTRA Acticity-boek het om hulle besig te hou nie! Hierdie boeke is propvol en inkleuraktiwiteite, 'n storie, speletjies om te speel en prettige handwerk om te skep. Moenie die plakkers vergeet nie!","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40174163099763,"sku":"9781928469513","price":49.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/tlbn-6994-g740.0.jpg?v=1655296003"}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/collections\/0001-1843566493744068451.png?v=1749561424","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/collections\/afrikaans-kids-books.oembed?page=4","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}