{"title":"Afrikaans Fiction","description":"\u003cdiv style=\"text-align: center;\" data-mce-fragment=\"1\" data-mce-style=\"text-align: center;\"\u003e\u003cimg src=\"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/NewCategoryBanner_694f6839-8ee0-4e90-98ff-c5accf1fb33e_1024x1024.jpg?v=1676632075\" alt=\"\" style=\"float: none;\" data-mce-fragment=\"1\" data-mce-style=\"float: none;\" data-mce-src=\"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/NewCategoryBanner_694f6839-8ee0-4e90-98ff-c5accf1fb33e_1024x1024.jpg?v=1676632075\"\u003e\u003c\/div\u003e","products":[{"product_id":"9781485900122","title":"Die Fout By Ons Sterre","description":"","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":30674122440819,"sku":"9781485900122","price":50.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/die-fout-by-ons-sterre9781485900122-639560.jpg?v=1771261885"},{"product_id":"9780624044437","title":"Equatoria","description":"","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31877930188915,"sku":"9780624044437","price":39.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/equatoria9780624044437-535389.jpg?v=1771273249"},{"product_id":"9780798144940","title":"Sit Oom Paul","description":"Herman Human loop hom vas in die skynheiligheid van die volwasse wereld. Skielik lyk hul dorp vir hom anders. Kerk en skool probeer die jong boompies buig en Herman raak al hoe meer hardekwas.\u003cbr\u003e","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31880849916019,"sku":"9780798144940","price":29.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/sit-oom-paul9780798144940-224110.jpg?v=1752727157"},{"product_id":"9781485904120","title":"Geen Engel Nie","description":"","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31964846981235,"sku":"9781485904120","price":95.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/geen-engel-nie9781485904120-157905.jpg?v=1709119405"},{"product_id":"9780639600420","title":"Glam Divas","description":"Maar as jy in graad tien is, is dit nie kinderspeletjies om almal te oorreed om jou ernstig op te neem nie.\u003cbr\u003e Tussen die agentskap, meisies wat vasbeslote is om die Glam-divas se lewens te versuur en seuns wat hulle knieë lam maak, is daar nooit ’n vervelige oomblik nie.\u003cbr\u003e \u003cbr\u003e Lees nou al drie hierdie geliefde verhale saam in een lekkerlees-omnibus. Daar is 552 bladsye in hierdie monster van ‘n boek. Uitstekende waarde vir geld en die beste ding ooit tydens grendeltyd!\u003cbr\u003e \u003cbr\u003e Met ’n sterk fokus op entrepreneurskap kan hierdie reeks jong meisies bemagtig en inspireer om hulle belangstellings en talente te verander in vaardighede wat hulle toekoms kan bou.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32031921668211,"sku":"9780639600420","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/glam-divas9780639600420-634248.jpg?v=1709119478"},{"product_id":"9780624044666","title":"Nog Altyd Hier Gewees","description":"","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32040526676083,"sku":"9780624044666","price":39.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/nog-altyd-hier-gewees9780624044666-866790.jpg?v=1752690819"},{"product_id":"9780624087823","title":"Fiela Se Kind [Film Tie-In]","description":"","brand":"Topline","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32040527626355,"sku":"9780624087823","price":129.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/fiela-se-kind-film-tie-in-dalene-matthee-15209985048691.jpg?v=1637402586"},{"product_id":"9780799355253","title":"Tussen Middernag En Dagbreek","description":"","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32040549515379,"sku":"9780799355253","price":49.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/tussen-middernag-en-dagbreek9780799355253-717972.jpg?v=1752714026"},{"product_id":"9780799391084","title":"'n Ster in Haar Sak en Ander Kortverhale","description":"\u003cspan style=\"color: rgb(144, 144, 144); font-family: Lato, sans-serif; font-size: 15px; letter-spacing: 0.2px;\"\u003eTussen die bladsye van hierdie kortverhaalbundel is ’n wonderwêreld van stories wat wag om ontdek te word. Hierdie opwindende bundel bevat 21 stories deur van die bekendste skrywers in Afrikaans. Goedgekeur as voorgeskrewe werk vir Afrikaans Tweede Addisionele Taal Graad 11.\u003c\/span\u003e","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32040551579763,"sku":"9780799391084","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/n-ster-in-haar-sak-en-ander-kortverhale9780799391084-762861.jpg?v=1709114201"},{"product_id":"9781776093038","title":"Kainsmerk","description":"\u003cp\u003eIn hierdie verhale vertel Annelie Botes van mense wat as brose wesens dikwels ’n teken van vervloeking (Kainsmerk) in hul siele ronddra wat hulle vir die wêreld wil verberg. Lesers maak kennis met verskeie karakters wat telkens op die Damaskuspad beland as gevolg van die seerkry wat hulle ervaar.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e’n Boervrou se ouderlingman verrinneweer haar en sy begin drink, en droom van die dag dat sy haar man se lyk in die put op die werf afgooi. ’n Ander boervrou bou ’n padstal en werk haar tot eelte, terwyl sy haar man afskeep. Totdat sy op ’n dag tydens ’n vloed op die dak van die padstal vasgekeer word.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eNog ’n plaasvrou het geen behae in haar huwelik nie. Een nag beleef sy en haar man ’n plaasaanval en is hulle nét op mekaar aangewese. ’n Vrou wat tronkstraf uitgedien het vir diefstal, beland as huishoudster by ’n hoogaangeskrewe man met ’n rare obsessie. ’n Mevroudominee gaan soek rus en heling in ’n grot op haar geboorteplaas.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie is maar enkele van die karakters waarmee Botes Suid-Afrikaanse tydskriflesers deur die jare meegevoer het. Nou word dié juwele vir die eerste keer byeengebring in een band. As spesiale bonus is die immergewilde “Duiwelsbrood”, wat geruime tyd reeds uit druk is, ook in Kainsmerk\u0026amp;nbsp;\u0026amp;nbsp;opgeneem.\u003c\/p\u003e\n\u003c!----\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32040646705267,"sku":"9781776093038","price":280.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/kainsmerk-annelie-botes-15210340253811.jpg?v=1752668149"},{"product_id":"asem","title":"Asem","description":"’n Aangrypende grootword-verhaal oor verslawing, tweede kanse en wat dit beteken om jouself waarlik te vind. ’n Kragtoer van ’n boek wat nooit die leser met maklike antwoorde onderskat nie. Asem hoort op elke tiener se boekrak.","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32115433046131,"sku":"9780799379037","price":230.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/asem-jan-vermeulen-15450410975347.jpg?v=1637143395"},{"product_id":"9781415210499","title":"Swart Swaan","description":"\u003cspan style=\"box-sizing: border-box; margin: 0px; color: rgb(0, 0, 0); font-family: \" century gothic helvetica arial sans-serif font-size:=\"\"\u003e'n Monsteragtige wese het hom in Fabian se tuin tuisgemaak - 'n ondier met 'n dodelike aptyt.\u003c\/span\u003e\u003cbr style=\"box-sizing: border-box; margin: 0px; color: rgb(0, 0, 0); font-family: \" century gothic helvetica arial sans-serif font-size:=\"\"\u003e\n\n\u003cbr style=\"box-sizing: border-box; margin: 0px; color: rgb(0, 0, 0); font-family: \" century gothic helvetica arial sans-serif font-size:=\"\"\u003e\n\n\u003cspan style=\"box-sizing: border-box; margin: 0px; color: rgb(0, 0, 0); font-family: \" century gothic helvetica arial sans-serif font-size:=\"\"\u003eIn die skadu van die dobbelhuis waar Fabian 'n veiligheidswag is, werskaf hy en Mossie, pas uit die tronk, om vir dié gedierte ? hok te bou en hom te versorg.\u003c\/span\u003e\u003cbr style=\"box-sizing: border-box; margin: 0px; color: rgb(0, 0, 0); font-family: \" century gothic helvetica arial sans-serif font-size:=\"\"\u003e\n\n\u003cbr style=\"box-sizing: border-box; margin: 0px; color: rgb(0, 0, 0); font-family: \" century gothic helvetica arial sans-serif font-size:=\"\"\u003e\n\n\u003cspan style=\"box-sizing: border-box; margin: 0px; color: rgb(0, 0, 0); font-family: \" century gothic helvetica arial sans-serif font-size:=\"\"\u003eMaar net Fabian weet van die trommel wat hy vroeër in die tuin begrawe het - daar waar die dier nou lê. 'n Trommel wat hom sal help om sy vrou Merinda, wyndrinker van formaat, vir 'n wyle te help vergeet van die skade aan haar gesig en in haar hart.\u003c\/span\u003e\u003cbr style=\"box-sizing: border-box; margin: 0px; color: rgb(0, 0, 0); font-family: \" century gothic helvetica arial sans-serif font-size:=\"\"\u003e\n\n\u003cbr style=\"box-sizing: border-box; margin: 0px; color: rgb(0, 0, 0); font-family: \" century gothic helvetica arial sans-serif font-size:=\"\"\u003e\n\n\u003cspan style=\"box-sizing: border-box; margin: 0px; color: rgb(0, 0, 0); font-family: \" century gothic helvetica arial sans-serif font-size:=\"\"\u003eWilken Calitz se\u003cem style=\"box-sizing: border-box; margin: 0px;\"\u003e Swart Swaan\u003c\/em\u003e is meer as 'n surrealistiese sprokie vir volwassenes. Dit is 'n betowerende roman oor die lewe van 'n man wie se verbeelding op 'n dag vlerke kry.\u003c\/span\u003e","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32141982826611,"sku":"9781415210499","price":210.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/swart-swaan9781415210499-383185.jpg?v=1711651904"},{"product_id":"9781485903888","title":"Strafjaart","description":"\u003cp\u003en Foonoproep uit Pollsmoor laat ’n navorser se lewe kantel. Só na aan hom was die vrou wat bel dat hy algaande die biblioteek, waar hy die eerste skepe aan die Kaap bestudeer, vir dié tronk se waglokaal verruil.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eGou kom hy agter dat dié plek is nie altyd so strak soos sy tralies nie: daar is ’n eertydse skipper wat hier vetkoek verkoop; ’n vrouebewaarder met jazz in haar stem; selfs karaoke-aande in die skaduwee van die lemmetjiesdraad.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDieper en dieper word hy ingetrek by die lewens van diegene wat wag om ín- of uítgelaat te word. Net toe hy dink hy kan met sekerheid sê wie aan watter kant van die hoë mure staan, moet hy begryp dat verdriet bodemloos is.\u003c\/p\u003e","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32141983744115,"sku":"9781485903888","price":189.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/strafjaart9781485903888-608114.jpg?v=1711651716"},{"product_id":"9780798164795","title":"Proteus","description":"\u003cp\u003eTobela “Tiny” Mpayipheli, oud-KGB-sluipmoordenaar, ook bekend as “Umzingeli” (Die Jagter), het gedink hy het sy vorige lewe agtergelaat. Hy het vrede gevind, maar bevind hom skielik in ’n onmoontlike situasie. Want lojaliteit is belangrik en hy moet nou binne 72 uur in Lusaka uitkom, anders sterf ’n ou vriend, ’n medestryder wat gyselaar gehou word.Maar die losprys wat hy saam met hom moet neem, is gevaarlik ’n hardeskyf met sensitiewe inligting. Die plaaslike intelligensiediens gaan alles in hul vermoë doen om hom te keer.En nou word die jagter die prooi. Op ’n “geleende” BMW-motorfiets vat hy die lang pad. Maar hoe verder hy vorder, hoe stywer span die net om hom.\u003c\/p\u003e","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32152046239859,"sku":"9780798164795","price":345.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/proteus9780798164795-750368.jpg?v=1752702435"},{"product_id":"9780799388428","title":"Liefde in Ink 3 IN 1 Omnibus","description":"","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":32153508118643,"sku":"9780799388428","price":89.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/liefde-in-ink-3-in-1-omnibus9780799388428-796848.jpg?v=1711645970"},{"product_id":"9781485311706","title":"Seisoene Op Parool","description":"\u003cp\u003eBekende digter en resensent Louis Esterhuizen het die volgende oor hierdie versameling gedigte gesê: “Kenmerkend is die ironiese, selfs sardoniese, toon terwyl die stem se personasie in die gedigte dikwels skollieagtig is; iets wat direk verband hou met die titel se verwysing na parool: Iemand wat voorwaardelik vrygelaat is, dog streng by beheermaatreëls moet hou ten einde daardie gewaande vryheid te handhaaf en hernieude tronkstraf te voorkom. Die digter slaag om indrukwekkende wyse daarin om dié filosofiese beskouing van vryheid vs gebondenheid verteenwoordigend van die mens se algehele lewenslot te maak.”\u003c\/p\u003e","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39268301865075,"sku":"9781485311706","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/seisoene-op-parool9781485311706-280139.jpg?v=1752709265"},{"product_id":"9780798156271","title":"Die Eerste Siklus","description":"","brand":"Topline","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39268349313139,"sku":"9780798156271","price":39.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/die-eerste-siklus9780798156271-532740.jpg?v=1752705010"},{"product_id":"9781928478607","title":"Eerste Wals","description":"\u003cp\u003eEerste Wals is ‘n bundel van verhale en verse. Die verhale is geïnspireer deur die memoirs van die outeur se moeder, sowel as die outeur se lewenservarings en verbeelding. Die name van die karakters in die verhale is gevolglik fiktief. Die verhale handel oor die lewe van die dogtertjie, Jantjie wat by haar grootouers aan vaderskant groot word. Sy is onder die indruk dat hulle haar eie ouers is. Groot is die skok toe sy op sesjarige ouderdom uitvind, dat die persoon wat sy gedink het haar oudste broer is, eintlik haar pa is. Die verhale beskryf die lief en leed van Jantjie, van kleinsaf, totdat sy haar laaste kind baar.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39287086841971,"sku":"9781928478607","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/eerste-wals9781928478607-486335.jpg?v=1709118300"},{"product_id":"9781485903314","title":"Dinge Van 'n Hond","description":"","brand":"READERS INC","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39520355025011,"sku":"9781485903314","price":118.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/dinge-van-n-hond9781485903314-196102.jpg?v=1752712862"},{"product_id":"9780799376968","title":"Immer Wes","description":"","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39328359252083,"sku":"9780799376968","price":370.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/immer-wes9780799376968-545826.jpg?v=1709120797"},{"product_id":"9780639607276","title":"Die Geheime Lewe Van Gita","description":"\u003cp\u003eNiemand mag haar sien sonder haar mantel nie. Gita kruip al haar lewe lank agter voorgee weg; ŉ mantel vir elke okkasie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eFlambojante, pienk-Gita, vir wanneer sy opspraak wil maak, swart-Gita wanneer sy wil wegraak en laag lê, rooi-Gita wanneer sy uitdagend is, en natuurlik die blinkkant-bo-baadjie as sy voor die familie is. Maar agter die mantels spook dit by Gita. Haar pa het weggeloop met 'n ander vrou toe sy tien jaar oud was. Sedertdien sukkel sy om mense naby haar toe te laat. Niemand mag haar sien sonder 'n mantel nie. Wanneer haar werk deure moet sluit pak sy haar lewe op en vertrek Knysna toe. Daar waar haar pa is.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWaar sy nuwe vrou is. Waar sy nuwe kinders is. Langs die pad ontmoet sy die kleurvolle Llewellyn wat haar as verkleurvroutjie sien en sy is heeltemal oukei daarmee. Sy is wel nie oukei met die amper-blinde tjellospeler, Darius, en sy broer wat haar geheime lewe wil oopkrap nie. Skielik is daar vier baie verskillende mans in haar lewe, en Gita het nie genoeg mantels om alkant te dek nie.\u003c\/p\u003e","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39348586610803,"sku":"9780639607276","price":215.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/die-geheime-lewe-van-gita9780639607276-869644.jpg?v=1709117686"},{"product_id":"9781485312574","title":"Miskruier En Die Maan","description":"\u003cp\u003eDis een ding om jou jop te verloor omdat jy as vennoot jou voet neergesit het oor ’n verdagte staatskontrak. En nog een dat die Gladdejan vir ’n baas sy oog op jou vrou het. Maar dan wil hulle jou boonop melk vir ’n laaste argitekstekening vir ’n opkomende magnaat.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eArgitek Karel Nel deins nie terug vir die Soedan nie, net so min as wat hy kleintyd vir donshael in sy sitvlak geskrik het, en die Nubiërs se verbluffende kultuur sou selfs ’n heerlike uitdaging vir sy skaalliniale kon wees.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eMaar hy het ’n verrassing vir wie ook al dink hy gaan net weer almal uit die gemors help.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eHy is ’n man van daad. Hy onderneem reise op soek na sy wortels en om sin te maak van sy hede, maar eintlik om die speelsheid in sy huwelik te herwin. Ná uitmergelende en onsuksesvolle vrugbaarheidsbehandelings en spanning by hul gesamentlike werk is die romantiek by die agterdeur uit.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eDis ’n lekker eietydse roman, slim en humoristies met kreatiewe, hardkoppige karakters en allerlei interessanthede oor antieke kulture en kuns.\u003c\/p\u003e","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39393525465203,"sku":"9781485312574","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/miskruier-en-die-maan9781485312574-771601.jpg?v=1711647010"},{"product_id":"9780798182058","title":"RoofDier","description":"Vyf vooraanstaande sakemanne van Pretoria word koelbloedig met hul eie jagwapens vermoor.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eKaptein Alek Strauss, lid van die Fiskale se Spesiale Ondersoekeenheid, het nog nooit iets so gewetenloos teëgekom nie. Waar gaan die Woestynroos volgende toeslaan? Die Fiskale se forensiese speurwerk lewer geen leidrade op nie, en met elke grumoord word die moordenaar slinkser.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e’n Senutergende krimi-debuut deur Marie Lotz – ’n skrywer wat die bloederige donker onder ’n blink oppervlak blootlê.","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39395342057587,"sku":"9780798182058","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/roofdier9780798182058-322296.jpg?v=1711650430"},{"product_id":"9780795801648","title":"Om Alleen Te Gaan","description":"Die verhaal van Cato van Johannesburg, wat in haar middeljare op ’n hartsreis na die Nyl gaan ná ’n ernstige verlies. Op haar tog word sy vergesel van ’n Egiptiese artefak, wat trouens een rede vir die reis is – dié antieke klein klipskilpadjie moet huis kry.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eVroeg in haar Nylbesoek ontmoet sy vir Da’oud, ’n jong Koptiese Egiptenaar op ’n eie lewensveranderende sending. Sy familie is intens geraak, oor etlike generasies, deur sosiopolitieke onrus en ongeregtigheid, met 2011 se onlus op die Tahrirplein as onlangse laagtepunt.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eOp hul bootvaart op die Nyl ontmoet dié twee ietwat ongemaklike vriende ’n bonte verskeidenheid soekers en swerwers, en die terugkeer van die skilpadartefak na sy plek van heenkome word ’n simbool vir die afleggings en totruskom wat Cato en jong Da’oud, op sy eie, verskriklike manier, moet deurmaak – elkeen alleen.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e’n Roman vir die fiksiefynproewer.","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39442796314739,"sku":"9780795801648","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/om-alleen-te-gaan9780795801648-429349.jpg?v=1752684222"},{"product_id":"9780624092858","title":"Die Vloek Van Levitikus","description":"Die wêreld van die gemarginaliseerde is ’n eensame plek, sou Jakkie Duvenhage spoedig ontdek. Die bewuswording van sy “andersheid” dompel hom in ’n lewe wat wipplank ry van skoonheidstitels en aanvaarding tot skokterapie en huisgeweld. Deurentyd voel hy die druk van staande te probeer bly teen die sosiale diskriminasie wat sy lewenswyse ontlok. En dan word hy by ’n reeks sinistere moorde betrek...\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39869532373107,"sku":"9780624092858","price":290.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/die-vloek-van-levitikus9780624092858-716422.jpg?v=1752738262"},{"product_id":"9780624085621","title":"Sophia se beskermengel","description":"","brand":"READERS INC","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39926156198003,"sku":"9780624085621","price":39.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/sophia-se-beskermengel9780624085621-121715.jpg?v=1752698545"},{"product_id":"9780639605982","title":"Die Duiwel Maak My Hart So Seer","description":"Kom ons breek die reëls van misdaadfiksie.\u003cbr\u003eDis 1981 en die maand is Januarie.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eWie is so duiwels om die Van Biljons so te teister? Dit is soos die plae van Egipte – maar het reeds met die eersgeborene se dood begín. Dis ’n hartseer saak. ’n Saak van gebed. En dit is ’n saak vir Ludo Labuschagne, die anti-held (hy is ook anti-werk en anti-verantwoordelikheid) wat uiteindelik sy doel in die lewe vind: om raaisels op te klaar.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eWeg met gewone polisieprosedures. Weg met forensiese toetse, selfone, die internet, CCTV-kameras, GPS en die ander dinge wat regte speurwerk vervang het.","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40173650051187,"sku":"9780639605982","price":270.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/die-duiwel-maak-my-hart-so-seer9780639605982-314041.jpg?v=1752683873"},{"product_id":"9781776357529","title":"Verbode Drif","description":"","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40261457412211,"sku":"9781776357529","price":305.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/verbode-drif9781776357529-886079.jpg?v=1752701094"},{"product_id":"9781776352357","title":"Murasie","description":"","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40282850885747,"sku":"9781776352357","price":370.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/murasie-print-164.jpg?v=1751027290"},{"product_id":"9780795802201","title":"Slagoffer","description":"\u003cp\u003eDan kry hy ‘n nuwe pasient, Eva, ‘n kunstenaar. En so begin hy ‘n verhouding wat hom op duistere, deurmekaar paadjies gaan lei en op die ou end selfs op ‘n moord uitloop …\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003c!----\u003e","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40613512314995,"sku":"9780795802201","price":159.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/slagoffer9780795802201-110161.jpg?v=1711651313"},{"product_id":"9780795710346","title":"Geheim Van Die Gruwelsand","description":"Moordenaars. Afpersers. Nazi’s in die Namib. En dis by verre nie die ergste waarmee die diamantsmokkelaar Barra Nel te kampe het nie. Nie as die Nazi-navorsers se eksperimente skeefloop en liederlike gedrogte in die woestyn ontketen nie. Dis gevaar net waar jy kyk. En hoe gaan hy vir Hedda red, die Duitse wetenskaplike wat smeulende gevoelens in hom ontlok?\u003cbr\u003eGeheim van die gruwelsand is ’n barre konkoksie van lekkerlees-genres: ’n skop-skiet-en-wonder-storie.","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40757911879795,"sku":"9780795710346","price":290.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/geheim-van-die-gruwelsand9780795710346-722026.jpg?v=1752684752"},{"product_id":"9780637000123","title":"Held In Blou Jeans 3 In 1","description":"HELD IN BLOU JEANS:\u003cbr\u003e“Is hy 'n bleeksiel met 'n dikraambril?” vra sy haar Ma. Maar toe die diep stem agter haar antwoord, besef Riëtte dadelik haar fout, want Brett is allesbehalwe! Sy weet dié held in blou jeans gaan haar hart laat les opsê.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eLIEFDE IN N HANGKAS:\u003cbr\u003eDanelle se droomman is romanties, aantreklik, het 'n warm geaardheid en goeie maniere. Dis beslis nie Nardus Duvenage nie, alhoewel hy toonkrul-lekker-soen. En die liefde steur hom nooit aan 'n lys nie, of hoe?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e LIEFSTE VERLEIDSTER:\u003cbr\u003eAnnette raak verlief op haar ridder-bestuurder-fotograaf. Maar Markus het vroeg-vroeg al geleer dat hy op niemand kan staatmaak nie en sy emosies is stewig verskans agter 'n ondeurdringbare muur. Wat moet Annette doen om by sy hart uit te kom?","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40798278090867,"sku":"9780637000123","price":119.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/held-in-blou-jeans-3-in-19780637000123-571275.jpg?v=1752666653"},{"product_id":"9780798183406","title":"Vuurvoël","description":"Stella Mertens, Mark Dejongh en Riaan Steytler probeer elkeen iets uit hul verlede wegsteek . . . maar elke geheim het ’n vervaldatum. Daar is net ’n sekere tydperk wat ’n sekere hoeveelheid mense ’n geheim kan hou. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn Vuurvoël, Elmarie Viljoen-Massyn se debuutroman, word donker geheime ontrafel wanneer die oënskynlik uiteenlopende wêrelde van Big Pharma en ’n Serwiese dwelmkartel paaie kruis. ’n Hoogs leesbare roman wat getuig van puik navorsing.","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40801303560307,"sku":"9780798183406","price":270.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/vuurvoel9780798183406-789602.jpg?v=1752741651"},{"product_id":"9780795802607","title":"Dwelm","description":"","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40828011610227,"sku":"9780795802607","price":305.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/dwelm9780795802607-967384.jpg?v=1752694976"},{"product_id":"9780798183703","title":"Die laaste kanariegeel notaboek","description":"\u003cspan\u003eDit is 1963. Mia Steyn is negentien jaar oud. Sy begin ’n nuwe lewe in Bloemfontein as tikster in ’n prokureurskantoor, terwyl haar broer en sy vrou op die plaas, Blesbokfontein, sal bly.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eMaar Mia wil 'n skrywer wees, nie 'n tikster nie. Wanneer sy ’n groot boekwinkel ontdek wat deur ’n eksentrieke bejaarde egpaar besit word, is dit asof ’n droom waar word wanneer hulle haar as hul assistent aanstel.\u003c\/span\u003e","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40832750977139,"sku":"9780798183703","price":290.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/die-laaste-kanariegeel-notaboek9780798183703-936179.jpg?v=1752698386"},{"product_id":"9780799343434","title":"Veilige Hawe 2 in 1","description":"","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40905115762803,"sku":"9780799343434","price":335.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/veilige-hawe-2-in-19780799343434-613170.jpg?v=1714454562"},{"product_id":"9780798184007","title":"Maalkolk","description":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e’n Onskuldige man word in sy motorhuis met ’n jaggeweer doodgeskiet. ’n Jong vrou se lyk hang aan ’n boomtak diep in die Magaliesberg.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eSpeurder-kaptein Alek Strauss en sy span by die Fiskale Spesiale Ondersoekeenheid is verbysterd. Iewers is ’n moordenaar wat slu speletjies speel.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eIntussen is adjudant-offisier Anele Vilakazi op die spoor van ’n boogskutter aan die Wildekus.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr\u003e","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40906943266931,"sku":"9780798184007","price":290.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/maalkolk9780798184007-947042.jpg?v=1711646343"},{"product_id":"9780624094517","title":"Die Binneland in","description":"\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\" data-mce-fragment=\"1\"\u003eDana reis landin, op soek na sekerheid en lig. Hy rou oor dié wat weggeval het, soos die ikoniese Fred Mouton. Hy gesels met Pipo die clown, die karwag wat Adriaan Vlok onthou en oom Bok Horn wat ’n leeu uitoorlê het. In die nadraai van die pandemie, met beurtkrag, oorlog in Oekraïne en die politiek, begin mense moed opgee, ook oor hulself. Maar Dana vind hoop, liefde – en geloof.\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-5 col-md-5 col-sm-12\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40906947592307,"sku":"9780624094517","price":280.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/die-binneland-in9780624094517-975653.jpg?v=1752724336"},{"product_id":"9781485314141","title":"Stasies","description":"\u003cp\u003eHannah se speurtog dek ook die soeke na Lizelle. Was sy die liefde van Hannah se lewe, en wat sou van haar geword het? Die roman word eweneens 'n teoretiese besinning oor stories en hoe ons, soos Zizek beweer, fiksie behoef om by die self uit te kom.\u003c\/p\u003e","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40908273090675,"sku":"9781485314141","price":225.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/stasies9781485314141-978624.jpg?v=1711651701"},{"product_id":"9780795802621","title":"Hans kry troukoors","description":"Maar alles verander wanneer ’n nuwe inwoner, Liefiediefie, in die ouetehuis land. Met haar Marilyn Monroe-gesiggie en Jane Fonda-lyfie veroorsaak sy ’n heidense herrie onder die mans en roer sy iets in Hans se gemoed los.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eNog ’n aantreklike nuwe inkommer, Janneman Vermaak, en Hans se nuwe buurman, kry egter al Liefiediefie se aandag. Hy het die ander inwoners ook gou onder sy duim met die opwindende talentkompetisies wat hy reël, waar groot prysgeld elke keer gewen kan word.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e’n Verdere pen word in Hans se hart gedryf toe hy besef hierdie opperse snoeshaan het sy posisie as leidsman in die tehuis oorgeneem. Hy begin aanvaar dat ’n ou viool nie meer nuwe liedjies kan speel nie.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eMaar die ou Hans van Kraaienburg ontwaak gou wanneer hy aan sy broek se naat voel daar vind ’n gekonkel by die talentkompetisies plaas . . .\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40986174521459,"sku":"9780795802621","price":245.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/products\/hans-kry-troukoors9780795802621-119791.jpg?v=1752722684"},{"product_id":"9781776364565","title":"Steeds Bly Die Liefde","description":"","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":41083177959539,"sku":"9781776364565","price":215.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/steeds-bly-die-liefde9781776364565-707947.jpg?v=1752699768"},{"product_id":"9780798184212","title":"Bloedsomer","description":"Petunia Moraleng, voormalige stasiebevelvoerder op Parys, is haar rang kwyt en oorgeplaas Mooibaai toe. Die bedompige klimaat voel soos ’n tronksel en sy mis die ooptes van die Vrystaat en, daarmee saam, bekostigbare blyplek. Speursersant JP Hendriks, aan wie sy deesdae rapporteer, toon boonop nie ’n greintjie simpatie nie.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eEen Vrydagoggend in Desember vang ’n vakansieganger met sy hommeltuig se kamera ’n afgryslike toneel vas. Tussen die voetstukke van ’n geroeste windpomp in ’n afgeleë stuk veld wat grens aan ’n staproete, lê ’n bebloede bondeltjie mens. Minder as 24 uur later word ’n foto van nóg ’n slagoffer iewers in ’n stegie van die onderdorp soos ’n veldbrand op sosiale media versprei.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eWat het Die Clowns, ’n Russiese skeepskaptein en die matriarg van die vooraanstaande Heemstra-familie se testament gemeen? En waar kom die albaster wat in die eerste slagoffer se hand vasgeknyp is, vandaan?","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":41388282151027,"sku":"9780798184212","price":315.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/bloedsomer9780798184212-853005.jpg?v=1711641726"},{"product_id":"9780637003018","title":"Anoniem","description":"","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":41454329561203,"sku":"9780637003018","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/anoniem-includes-free-bookmark-print-553.jpg?v=1751027341"},{"product_id":"9780796323460","title":"'n Droomhuis vir Kristie","description":"\u003cp\u003e’n Vreemdeling by ’n familiebegrafnis keer Kristie se lewe onderstebo. Haar daaglikse take by die argiteksfirma beleef ook ’n wending: Erik is ’n moeilike kliёnt en ook die onweerstaanbare tipe. Toe Kristie se werklikheid ineenstort, vlug sy na Phuket in Thailand. Maar die eiland bring nie vir haar die gemoedsrus waarop sy gehoop het nie. Terwyl sy van haar omgekeerde wêreld probeer sin maak, begin een van die laaste bastions in haar lewe wankel. \u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":41701657542771,"sku":"9780796323460","price":245.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/n-droomhuis-vir-kristie9780796323460-584567.jpg?v=1714442173"},{"product_id":"6000600079073","title":"Anoniem (Signed Copy)","description":"\u003cp\u003eLula Prins wil oor begin op Heydendal. ’n Nuwe lewe, ’n nuwe dorp, ’n nuwe naam. Anoniem. Dan stap ’n nuwe man ongenooid by haar lewe in en haar verlede begin haar inhaal.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eKriek Kruger wil uitvind wat met sy laatlambroer, Dian, gebeur het. Het hy werklik na sy dood gespring of wil iemand dit na selfdood laat lyk? En wie het daardie verdoemende verslag geskryf wat hom finaal laat knak het?\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eTerwyl Kriek na antwoorde soek en Lula van die spoke in haar verlede vlug, gooi die noodlot hulle saam in ’n opwindende, gevaarlike wentelbaan. Gaan Kriek uitvind wie sy regtig is? En kan ’n mens ooit werklik van jou jouself weg vlug?\u003c\/p\u003e","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":41752081858675,"sku":"6000600079073","price":295.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/anoniem-signed-copy6000600079073-438704.jpg?v=1752719794"},{"product_id":"9780795802713","title":"Gebooie","description":"\u003cp\u003eEn Kassie en Rooi moet hom vastrek. Maar dit is makliker gesê as gedaan.\u003cbr\u003eDie moordtonele is smetloos, met slegs bisarre boodskappe by die lyke. Die slagoffers se hoë profiele veroorsaak ook ’n ongekende mediaherrie, wat bykomende druk op die ondersoekspan plaas.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie Spesiale Spookeenheid se elite-speurspan tas behoorlik in die duister rond. Het hulle dié keer hulle meerdere teëgekom?\u003c\/p\u003e\n\u003c!----\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42048704053363,"sku":"9780795802713","price":315.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/99311.png?v=1719906495"},{"product_id":"9780798184670","title":"Rooisand","description":"\u003cp\u003eDirk Aruseb was sewentien toe Abraham Morris hom uit die Pella-weeshuis kom haal het om by die Bondelswarts aan te sluit. By Schansvlakte begin die eerste van Dirk se lewenslesse: wees nederig, geduldig, en genadig. Vind jou eland, tem jou janfiskaal.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eRooisand speel af  in Namaland van Duits-Suidwes-Afrika tot die Kaapkolonie vanaf 1904 tot 1922. Dit is ’n epiese oorlogsroman wat strek van Tsumeb tot Upington, van Windhuk se interneringskampe tot die droë rivierlope van die Visrivier. \u003c\/p\u003e","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42320057827443,"sku":"9780798184670","price":325.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/R.png?v=1752719779"},{"product_id":"6000600068718","title":"Donker Water [Signed Coy]","description":"\u003cp\u003eNá drie jaar in die Suid-Afrikaanse Polisiediens is konstabel Alex Steytler gewoond aan die roetine van douvoordag opstaan, inry Kaap toe, op ’n trein klim en twaalf ure lank trokke of stasies patrolleer. Die lelike kant van die lewe is waar hy werk, anders as Tasha in die woonstel langsaan wat haar kamera op die mooi fokus. Maar nou het sy vriend en medebeampte hom by nog iets ingesleep, en hierdie keer is dit nie so eenvoudig soos ’n motorfiets koop nie. Nee, Pyper wil by die duikeenheid aansluit, want treintrappe, tikkoppe en messtekers bied klaarblyklik nie genoeg opwinding nie. En nou staan Steytler tot by sy naeltjie in ’n rivier vol riool op soek na die slagoffer van ’n boendoehof. Dis net die begin. Om lede van die duikeenheid te word, sal hulle behoorlik aan die diep kant ingegooi word. Toe Steytler vroeg in die jaar tussen die stukke van ’n treintrapslagoffer gestaan het, kon hy nie weet dat hy teen die einde sy eie stukke sal moet bymekaar maak, of moontlik dele van homself vir ewig verloor nie. “Hierdie tou is jou lifeline. Jy los hom nie.” Want in donker water is dit al hoe jy jou pad kan terugvind.\u003c\/p\u003e","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42361572982899,"sku":"6000600068718","price":295.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/donker_water_-_finale_cover.png?v=1752673799"},{"product_id":"9780799362145","title":"Gerook","description":"\u003cp\u003eOm ’n paar weke by sy ouma op Vaalberg te kom bly, was egter beslis nie deel van sy vakansieplanne nie. Maar die Weskusdorpie is nie heeltemal so vaal en vervelig soos sy naam se nie...\u003c\/p\u003e","brand":"PUBLISHER STOCK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42533914345587,"sku":"9780799362145","price":170.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/files\/9780799362145.jpg?v=1731483208"},{"product_id":"9780799369472","title":"Lied in jou Hart + Meermin vir Xander + Liefde vir Emma  3in1 Omnibus","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout Lied in jou Hart + Meermin vir Xander + Liefde vir Emma  3in1 Omnibus  By Berg Den Van\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLief in jou hart - Jacolet van den Berg\u003cbr\u003e'n Onderhoud met 'n gewilde Britse sanger is die grootste straf wat Eva haar kan indink.\u003cbr\u003eMaar nadat sy James Stone ontmoet het, moet sy weer dink.\u003cbr\u003eTog durf sy nie alles waaraan sy glo, verloen nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e'n Meermin vir Xander - Rykie Roux\u003cbr\u003eXander Duvenhage se reguit vir haar hy wil niks met haar te doen he nie en Marina kan die pyn skaars verduur.\u003cbr\u003eMiskien is 'n klein Australiese eilandjie ver genoe om van die seer weg te kom.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLiefde vir Emma - Jennifer Symons\u003cbr\u003eEers jaag dokter Robert Boldman Emma van sy strand af, dan versorg hy haar in sy huis na 'n val en daarna vra hy haar om voor te gee sy is sy verloofde.\u003cbr\u003eWas sy tog net nie so onkundig oor mans nie!\u003c\/p\u003e","brand":"Readers Warehouse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44176176414835,"sku":"9780799369472","price":89.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/2291\/7991\/collections\/afrikaans-fiction-561325.jpg?v=1709114125","url":"https:\/\/readerswarehouse.us\/collections\/afrikaans-fiksie.oembed?page=2","provider":"Readers Warehouse","version":"1.0","type":"link"}